Search found 373 matches

by Pieter B
01 Jan 2020 10:17
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Jansens 4x4 trail
Replies: 10
Views: 2792

Re: Jansens 4x4 trail

As daar iemand is wat nog belangstel, gee my net 'n lui op 0agt13vier823ses3. Ek sal jou 'n whatsup stuur met 'n location. Andersins gaan 'n paar van ons in Alberton bymekaar kom en dan saam deurry soontoe. Ons wil so teen 9 uur daar wees.
by Pieter B
24 Dec 2019 15:23
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Gear lever boots and plastic cowel for 1994 4.2 GLX
Replies: 7
Views: 783

Re: Gear lever boots and plastic cowel for 1994 4.2 GLX

I think the boots you will probably have to get made by an upholsterer.
by Pieter B
24 Dec 2019 15:19
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Patrol 3.0GL wanted
Replies: 28
Views: 3285

Re: Patrol 3.0GL wanted

Congrats. That's usually how it works. I had to travel 400km's for mine. Was definitely worth it
by Pieter B
19 Dec 2019 18:57
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Jansens 4x4 trail
Replies: 10
Views: 2792

Re: Jansens 4x4 trail

Dit is 'n nuwe baan wat op Andre Jansen se plaas gebou is. Die plaas is gelee baie naby aan Malonjeni gasteplaas waar die Outdoor X skou jaarliks gehou word. Ek is nie seker van die terrein nie, maar dink dit sal baie soos Spookspruit wees, hulle is seker nie meer as 30km van mekaar af nie. Daar is ...
by Pieter B
17 Dec 2019 13:00
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Jansens 4x4 trail
Replies: 10
Views: 2792

Jansens 4x4 trail

Ek beplan om die 2de Januarie 2020 Jansens trail te gaan ry. Dit is 'n redelike nuwe trail net buite Meyerton. Dit kos R200 per voertuig en ek dink so om en by 9h00 sal 'n goeie tyd wees om weg te spring. Na die tyd kan ons miskien braai en 'n bier of 2 drink
by Pieter B
17 Dec 2019 12:54
Forum: 09. Engines
Topic: Power-steering fluid leak
Replies: 3
Views: 1114

Re: Power-steering fluid leak

Give it a good clean first and then check for leaks. It should just be a pipe
by Pieter B
15 Dec 2019 07:06
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Naude Roode (BNR)
Replies: 11
Views: 2778

Re: Naude Roode (BNR)

Welkom!!
by Pieter B
05 Dec 2019 20:00
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Rust de Winter
Replies: 32
Views: 8615

Re: Rust de Winter

Na 'n paar dae by die werk voel dit of dit nie gebeur het nie....
by Pieter B
02 Dec 2019 18:46
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: New Member - Tapie
Replies: 12
Views: 1795

Re: New Member - Tapie

Welcome!!
by Pieter B
17 Nov 2019 06:19
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol GU Accessories - Where/What??
Replies: 19
Views: 2347

Re: Patrol GU Accessories - Where/What??

Daar is 'n ou in Pretoria wat 'n spare wheel carrier vir George Britnell gebou het. Sy naam is Nico. Jy kan hom kontak op 0768296051.

Go to advanced search