Broer jy kan mos maar Alex uithelp daar, almal het nie super diesels nie. En Tinus gaan nie saam nie anders kon hy almal sommer in reverse gesleep het.
Alex jy moet jou regmaak om n paar diesels deur te sleep. Dalk n goeie ding om solank n koste beraaming te doen. X pula per meter se sleep met eienaar sleep tou. X + as jy sleep tou moet voorsien
Sad to say, but I agree. My father in law had one fitted by a reputable 4x4 shop. After scrutinizing the work he found it was skew, misaligned ext. He thought it was the 4x4 shop. But in the end it was the holes drilled by the manufacturer. He disassembled it and spend 2 weeks getting the hole cente...
You should go and speak to Francoise or Johan @ voetspore. Please go with your Patrol. They love Patrols. They will give you haunest advise on travel quiries for it is part of their business. Trip advisement. They wont nessesary give you their huanest opinion of what car is best. They did most of th...
DanieG wrote: ↑25 Jan 2018 13:40
Ek moes toe Kaap toe gaan en met baie soek kry ek een onderdeleplek wat die regte lugfilter het, ek weet nie watter maak nie, maar die onderdeelnommer is E9266 en die prys R745. En toe koop ek die egte Nissan een gister by Droomers in die Paarl vir R581.29.