Search found 3278 matches

by Kagiso II
14 Oct 2009 22:08
Forum: 08. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 5400

Re: One DEAD Patrol

Dankie Koos - vir die advies en die STERK wens. Smaak my 'k gannit noorag kry.
Ten minste lê ammal vanni lag assik die storie vertel ... :oldtimer:
by Kagiso II
14 Oct 2009 12:40
Forum: 08. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 5400

One DEAD Patrol

eisjjjjjjjjjjj - this calls for a looooooooooooooong story, I will type it up and place it a some magazine, as the amount of bad luck I had this last couple of days warrants a BOOK, never-mind a short story. The long and the short of it is - AGAROB died over the weekend [engine wise] in Botswana, be...
by Kagiso II
06 Oct 2009 19:59
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Mine is named too!!
Replies: 10
Views: 970

Re: Mine is named too!!

Manne - in hierdie tye van swak en geen diens is die span daar by MENLYN Supa Quick 'n lekker vars briesie. Die diens is altyd op 'n hoë skaal en selfs as ek op die nipper sluitingstyd daar aankom, is die glimlagte eerste en die flinke diens 'n happie agter. Dankie vir hierdie wiel oortreksel, Gerha...
by Kagiso II
06 Oct 2009 11:06
Forum: 08. Your Patrol
Topic: RooiRemoer het ook naam
Replies: 11
Views: 1087

Re: RooiRemoer het ook naam

:helpsign: :helpsign: ... robbers wil my agarob rob ... :oldtimer: :wink:

Thanx Pieter. Janee, hty vertoon goed en die kleure =- sonder dqat dit so bep[lan was smelt ook mooi saam m,et Agarob so maroon & goud
by Kagiso II
05 Oct 2009 21:25
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: O M E H/D to swop for "Comfort"
Replies: 10
Views: 865

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

haijjjjjj da Stefan mmmmmmm - ek was ook in di eKalahari ... bietjie my menswees by die Boesmans van Albertvale en Kameelduin en Askham gaan opknap. Ek het vir AGAROP laat skokbrekers insit voor my trippie en hulle gedra hulle uitstekend [was net blrrrri duur] daai MSG goeters ... jy weet, daai gele...
by Kagiso II
05 Oct 2009 21:19
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Mine is named too!!
Replies: 10
Views: 970

Re: Mine is named too!!

Agarobwiel.jpg
Agarobwiel.jpg (192.61 KiB) Viewed 321 times
:biggrin:
:oldtimer:
:thumbup:
by Kagiso II
05 Oct 2009 19:36
Forum: 08. Your Patrol
Topic: RooiRemoer het ook naam
Replies: 11
Views: 1087

Re: RooiRemoer het ook naam

Agarobwiel.jpg ............ dis vir my mooi. En BAIE dankie aan SUPA QUICK, Menlyn wat hierdie wieloortreksel vir my en AGAROB laat maak het [darem ook om dankie te sê dat ek hierdie GREAT band so baie aanbeveel, en die die hoeveelste stel DUELERS wat ek by hulle koop. Met of sonder daardie wieloor...
by Kagiso II
23 Sep 2009 09:56
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Mine is named too!!
Replies: 10
Views: 970

Re: Mine is named too!!

Agarob is 'n seuntjie - en Agarob is vernoem na die eesrte regte egte !Xung Boesman wat ek in my lewe mee te doen gekry het. Agarob is ook die karakter in die boek deur Jan J van der Post: Agarob, kind van die duine. Bo in Namibie praat die plaasmense van die "klein Agarob'ies" as hulle na die Boesm...
by Kagiso II
21 Sep 2009 12:31
Forum: 08. Your Patrol
Topic: CRISIS with AGAROB's Gearbox
Replies: 4
Views: 1143

Re: CRISIS with AGAROB's Gearbox

Thanx Jules - the old man is with DASTEK now, to receive a plug-n-play chip and hopefully the can trace the problem - I pray that it is just a loose wire or connection or like the connection to tha alt as with your Merc ... I wil phone Albert and tell him to look at that gremlin as well. thanx a zil...
by Kagiso II
20 Sep 2009 22:50
Forum: 08. Your Patrol
Topic: RooiRemoer het ook naam
Replies: 11
Views: 1087

Re: RooiRemoer het ook naam

Hai daa Abri - Yippp - dis hy daai - net op die buiterand kom BRIDGESTONE bo om enn DUELLER onderom (so geboog)
Ek kannie wag nie - ek dinkj dit gaan BAJJA grend wees

Go to advanced search