Search found 2 matches

by Dries
20 Nov 2011 19:45
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Patrol body lift or not.
Replies: 9
Views: 3973

Re: Patrol body lift or not.

Ek het ironman susspensie lift laat insit in my 99' gl 4.5 , wat n' plesier. Dit is ook baie goedkoper as die ander make.Die lift was so +- 50 mm.Dit het n' groot verskil op die grondpad gemaak, aan gesien ons baie grondpad ry hier op die vlakte.http://patrol4x4.co.za/posting.php?mode=reply&f=47...
by Dries
12 Sep 2011 20:59
Forum: 10. Drivetrain
Topic: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Replies: 87
Views: 52695

Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..

Hi! Ek is nou n' bekeerde Land Cruiser man wat nou n' Patrol ry.Het Saterdag Susspensie gelig, want die Patrol was n' bietjie
laag. Maar een ding pla my? Werk die difflock slegs in 4x4 of moet dit ook in 4x2 kan werk, want sy het my lekker in die verleentheid gehaad.

Dries.

Go to advanced search