Search found 207 matches

by Carel
22 Apr 2019 20:17
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Re: Botswana 2019

Jacques, ek het vir jou 'n PM gestuur.
by Carel
17 Apr 2019 18:15
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Re: Botswana 2019

Dit is nou bevestig dat Rudi en familie nie sal kan saamgaan op hierdie trippie nie. Laat weet asb. as enigiemand belangstel om hulle plek te neem. It has been confirmed, Rudi and family will not be able to join me on this trip. If anybody is interested in taking their place please contact me. zero ...
by Carel
04 Apr 2019 19:22
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Re: Botswana 2019

Dirk ek sit jou naam op die lys, maar ek wag om te hoor of die mense se Visums goedgekeur gaan word. Hulle beplan om begin Julie oor te gaan wat min tyd oorlaat as hulle Bots trip wil doen
by Carel
02 Apr 2019 19:46
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Re: Botswana 2019

Weereens het Botswana Footprints my 'n "curve ball" gegee. Ek kry 'n e-pos en hulle vertel my dat ek vir my bespreking by Savuti net op 'n waglys was en nou het hulle my by Linyanti bespreek. Alles is nou bevestig en ek wag nou op die finale vouchers. Ons is almal baie opgewonde behalwe dat die ande...
by Carel
22 Dec 2018 10:36
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Steering shudder on braking
Replies: 74
Views: 13126

Re: Steering shudder on braking

Could you post the details of the company that fixes the rims please. :thumbup: It is Hi-Tech mag repairs in Alrode 011 900 1341. A steel rim can only be repaired to a certain extend and I was looking for someone that can straighten the buckled rims and with the enquiry I made on their website, I u...
by Carel
18 Dec 2018 20:48
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Steering shudder on braking
Replies: 74
Views: 13126

Re: Steering shudder on braking

I had a "death wobble" on my Safari around 80km/h and at Hi-Q the guy said that my rims are buckled. I then found a place in Alrode that fixes steel rims and when he tested the wheels he found that the tyres went oblong. This I can understand as the vehicle stands for long periods and the tyres gets...
by Carel
05 Dec 2018 10:08
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Re: Botswana 2019

Dankie Peter
Soos ek verstaan kan die sand lekker dik raak in Savuti omgewing, is dit nodig om sandlere saam te neem?
by Carel
04 Dec 2018 08:28
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Botswana 2019
Replies: 11
Views: 1290

Botswana 2019

In 1987 het ek met my Safari 'n Botswana trippie gedoen en daardie tyd was die pad van Nata tot by Maun nog 'n slegte grondpad. Daar was toe nie weer 'n geleentheid om Botswana te besoek nie tot in 2017. Die plan was om hierdie jaar (2018) gedurende die Junie skoolvakansie Botswana te besoek. Ongelu...
by Carel
13 Sep 2018 11:55
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: BF Goodrich 265 /70 R17 tyre
Replies: 0
Views: 989

BF Goodrich 265 /70 R17 tyre

Ek het hierdie band beskikbaar vir iemand wat hom kan gebruik
DSC00086.jpg
DSC00086.jpg (92.95 KiB) Viewed 989 times
DSC00087.jpg
DSC00087.jpg (73.21 KiB) Viewed 989 times
DSC00088.jpg
DSC00088.jpg (92.09 KiB) Viewed 989 times
Maak 'n aanbod of kom haal. Nul ag 2 2 vyf 9 3 twee 4 9
by Carel
21 Aug 2018 08:57
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Polyurethane Bakkie Liner
Replies: 19
Views: 2804

Re: Polyurethane Bakkie Liner

I did my Safari's loadbin with Durabak and it is not too bad with a few scuff marks here and there
DSC00081.jpg
Tailgate
DSC00081.jpg (44.29 KiB) Viewed 1385 times
DSC00082.jpg
Loadbin
DSC00082.jpg (67.81 KiB) Viewed 1385 times
DSC00084.jpg
A rope caused these
DSC00084.jpg (38.89 KiB) Viewed 1385 times

Go to advanced search