Search found 249 matches
- 10 Jan 2018 23:07
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Front Wheel Bearings
- Replies: 4
- Views: 4012
Re: Front Wheel Bearings
Nou ja baie dankie vir julle manne se insette en bereidwiligheid om te help. Glo dit of nie ek het toe 2 outer bearings by ñ parte plek op sondag die 24e gekry die inners mooi gewas en goed met grease gepak en daarna ñ lieflike 3000km agter die rug met geen probleme. Maar ek sal kits moets bestel vi...
- 24 Dec 2017 07:17
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Front Wheel Bearings
- Replies: 4
- Views: 4012
Front Wheel Bearings
Nou ja so Is dit ook toe nou gevrees het voorste wielbearings op my 4.8 gu is moeg. En dit alles met ñ beplande gereelde klaar betaalde trip die 27e af Port elizabeth toe. Wat ñ gemors, en om tussen vandag en die 26e iets in die hande te kry lyk my gaan onmoontlik wees. As enige van julle forum lede...
- 19 Dec 2015 10:36
- Forum: 09. Engines
- Topic: opinion wanted 4.8 and more power
- Replies: 25
- Views: 12353
Re: opinion wanted 4.8 and more power
Nee genade kerêls vir die speletjie het ek nie geld nie. Eks mos ñ DIESEL man tot die einde moet juis my radiator op ou isak vervang. Wat die 4.8 betref was dit bloot ter nuskierigheid en om opinie te hoor. Dit klink wragtig belowend en asof dit ñ heerlike toy kan raak maar die 4.8 is mamma sin, ek ...
- 13 Dec 2015 11:48
- Forum: 09. Engines
- Topic: opinion wanted 4.8 and more power
- Replies: 25
- Views: 12353
opinion wanted 4.8 and more power
RGM SUPERCHARGED (SP1) 377Kw & 687NM (auto) ...GRX...ENGINE CODE (P74)
- 15 Aug 2015 19:22
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Safari bakkie for sale...
- Replies: 6
- Views: 2320
Re: Safari bakkie for sale...
Jammer van die 4x4 en die tipe engine!
- 14 Aug 2015 20:48
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My Patrol Pickup thread...
- Replies: 211
- Views: 90556
Re: My Patrol Pickup thread...
I agree with peter I also noticed lsd isnt worth that much and I know Ive put the correct oil in. Its ok for loose sand and gravel but wheels in the air across from each other not good, you'd need some momentum on obstacles like that. The wagons I must admit are quite a bit more capable than the pic...
- 14 Aug 2015 07:13
- Forum: 07. Reference Library
- Topic: Brakes
- Replies: 5
- Views: 5053
Re: Brakes
I paid R4000 for 2sets front pads one set front discs and a rear pad set. Was at vari racing brakes in edevale.
- 12 Aug 2015 20:19
- Forum: 24. Trip Reports
- Topic: River trip 6 tot 10 aug 2015
- Replies: 153
- Views: 80445
Re: River trip 6 tot 10 aug 2015
Manne wanneer laai julle nou bietjie videos op.......????
- 12 Aug 2015 16:52
- Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
- Topic: Windscreen replacement - your advice plse
- Replies: 13
- Views: 8324
Re: Windscreen replacement - your advice plse
Gewoonlik in so situasie word die beading rubber ook vervang pg glass of glasfit sal dit ook in voorraad he.
- 12 Aug 2015 16:46
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: 5th gear
- Replies: 19
- Views: 8651
Re: 5th gear
Ek Sal sê vervang net die rat, en maak seker dit word by iemand gedoen wat sy storie ken. Ñ nuwe box kompleet is R56000 by die agente. Ekt ñ hele paar jaar terug op my 4.2d die 4 se synchro beskadig en toe net plain en gebruikte box by ñ invoerder gekry en geruil. Ekt nog ñ spaar transfer box wat sa...