Search found 1604 matches

by Jules
27 May 2020 16:08
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bonnet protectors
Replies: 44
Views: 838

Re: Bonnet protectors

lyk baie nice Malcolm QQQ
by Jules
25 May 2020 22:48
Forum: 09. Engines
Topic: What engine is this
Replies: 9
Views: 278

Re: What engine is this

Paul ek kan bietjie by my pelle in Eshowe hoor oor daai lorrie, sover my kennis het hul daai ex Eskom bakkies al n hele ruk ( is dit by East Toyota if die Ford dealership - behoort aan dieselfde eienaar)

Shalom
by Jules
23 May 2020 12:28
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bonnet protectors
Replies: 44
Views: 838

Re: Bonnet protectors

Dankie Malcolm dit is juis my Pathy waarvan ek praat het n bonnet guard gekry en een van my vriende het n fortuner en hul het die rubber verwyder maar dit het nie vir my reg gelyk nie ??
by Jules
23 May 2020 10:49
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bonnet protectors
Replies: 44
Views: 838

Re: Bonnet protectors

Do one need to remove the rubber protection when one install these bonnet protectors ??
by Jules
18 May 2020 11:42
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: 1995 GQ Wanted
Replies: 6
Views: 364

Re: 1995 GQ Wanted

Koop hoender tande eerder dit gaan makliker wees QQQ alles hang natuurlik af wat jy as lae kilometer klassifiseer , ek dink die laaste modelle in ns RSA was 1997 maar ek kan verkeerd wees het egter nog nooit n 1998 model geadverteer gesien nie. Sterkte met soektog ek is soms spyt ek het myne verkoop...
by Jules
12 May 2020 22:34
Forum: 09. Engines
Topic: Carburetor vacuum issue
Replies: 9
Views: 228

Re: Carburetor vacuum issue

Beste persoon vir Carburetor is Anthony op die forum, hy het my GQ se Carburetor gou gou uitgesort
by Jules
09 May 2020 12:56
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Whisky of Brandewyn wat geniet jul
Replies: 47
Views: 1600

Re: Whisky of Brandewyn wat geniet jul

Twyfel of dit solank gaan hou :biggrin:
Die probleem is my vrou se wyn is klaar nou drink sy ook my brannas :helpsign:
by Jules
08 May 2020 19:03
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Whisky of Brandewyn wat geniet jul
Replies: 47
Views: 1600

Re: Whisky of Brandewyn wat geniet jul

Tinus jy moet bietjie meer spesifiek wees :imnewhere:
by Jules
07 May 2020 20:25
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Whisky of Brandewyn wat geniet jul
Replies: 47
Views: 1600

Re: Whisky of Brandewyn wat geniet jul

should last at least a week or two then i will tackle my whisky :woo:
by Jules
07 May 2020 20:23
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Whisky of Brandewyn wat geniet jul
Replies: 47
Views: 1600

Re: Whisky of Brandewyn wat geniet jul

took stock of my Brannas today
took stock of my Brannas today
20200507_201657.jpg (5.76 MiB) Viewed 146 times

Go to advanced search