Search found 6 matches
- 12 Nov 2011 20:26
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: zd 30 alternator
- Replies: 7
- Views: 2433
zd 30 alternator
My alternator het gekalf. Kon nerens onderdele kry nie. net by agente op ordrer (rectifier/regulator assembly) Teen R4500. Julle lees nie verkeerd nie. Vier en 'n half duisend Rand. Kry toe 'n plek op Internet Sparxx, hulle is in Brackenfell (kan ook oor die net bestel) Hulle voer alerhande elektron...
- 23 Aug 2011 18:41
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: intercooler grommets
- Replies: 3
- Views: 1553
Re: intercooler grommets
nee dit was die ouens in Parrow/ Bellville net onder Voortrekker weg.
Yes ek en die famielie hou van duine.
Wie reel pirmitte of is dit elke ou vir homself?
Yes ek en die famielie hou van duine.
Wie reel pirmitte of is dit elke ou vir homself?
- 22 Aug 2011 23:15
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: zd sudden loss in power
- Replies: 5
- Views: 7219
Re: zd sudden loss in power
dit was limping weens over boost.
Maar om alles te kroon was daar 'n paar krake in die inter cooler.
toe dit reg gemaak is was daar geen turbo lag nie.
Maar om alles te kroon was daar 'n paar krake in die inter cooler.
toe dit reg gemaak is was daar geen turbo lag nie.
- 22 Aug 2011 23:13
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: intercooler grommets
- Replies: 3
- Views: 1553
intercooler grommets
My intercooler se rubber grommets is moeg.
Die aggente wil aan my 'n hele nuwe intercooler verkoop.
ek was al by ruber products and moldings maar hulle het nie iets na genoeg nie.
waar kan ek gaan soek?
Die aggente wil aan my 'n hele nuwe intercooler verkoop.
ek was al by ruber products and moldings maar hulle het nie iets na genoeg nie.
waar kan ek gaan soek?
- 06 Dec 2010 15:52
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: zd sudden loss in power
- Replies: 5
- Views: 7219
Re: zd sudden loss in power
Thanks Koos
- 05 Dec 2010 20:07
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: zd sudden loss in power
- Replies: 5
- Views: 7219
zd sudden loss in power
I have a Nissan ZD 30, 2003. Have recently replaced the Turbo and injectors. Since then: · Sudden loss of power when traveling at 110km/h, then release the accelerator and power back. If I do not release the accelerator and just press down on the accelerator no power. · Heavy on diesel 7.5km/l as ap...