:thumbup: Doodreg Carel , ons sal nog ry, want ons is seker so naby aan tien voertuie wat daar sal wees. Kom ons maak die reelings vas vir Sondag. Ons ontmoet onder by die Lapa om 09:00. Wanneer almal daar is so nie later as 09:15, dan ry ons. Bring saam die stoele, die vleis, die slaai en die drink...