Whow!
wat 'n GQ, baie nice!
Myne sal bietjie werk moet kry voor hy so lyk!
Search found 4 matches
- 29 Nov 2010 15:56
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: mY GQ AKA "Syncerus Caffer"
- Replies: 65
- Views: 32794
- 12 Nov 2010 08:53
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Diesel patrol performance
- Replies: 18
- Views: 5475
Re: Diesel patrol performance
Slegte nuus oor jou '94 GL: Na ekstensiewe mark navorsing het ek bepaal dat die kar so R20,000 werd is, maar die goeie nuus is dat ek jou R30,000 vir hom kan gee. Ha Ha! goeie een! Ek dog hiers vriende op die forum, lyk my hiers SHARKS ook! :rolling: Dankie vir die raad JG en Grant Grant waar het j...
- 09 Nov 2010 16:30
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Diesel patrol performance
- Replies: 18
- Views: 5475
Re: Diesel patrol performance
Ek hou van die response dit gaan nie baie oortuiging kos vir my om hom te hou nie Net die petrol verbruik roer my (5km per liter) en met 490 000km op die klok is 'n nuwe engine of oorgedoende engine op die kaarte. klein goedjies begin nou pla, aircon werk nie, powersteering pomp lek bietjie break fl...
- 09 Nov 2010 09:35
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Diesel patrol performance
- Replies: 18
- Views: 5475
Diesel patrol performance
Hi I am looking to replace my 1994 4.2 SGL with a diesel patrol When browsing the auto trader it came to my attention that there are 3.0 and 4.2 diesel models Can anyone elaborate about the performance of the diesel models specifically on the mileage? And compared to the petrol models how do they co...