Search found 7 matches

by Turbologix
07 Feb 2024 14:44
Forum: 29. Events
Topic: Dyno Dag - 17 Feb
Replies: 6
Views: 853

Re: Dyno Dag - 17 Feb

Address van Dyno dag 17 Feb 2024:

Muller Developments 54 Rowan Place Sunderland Ridge Centurion

Tyd vanaf 9 uur
by Turbologix
30 Jan 2024 07:01
Forum: 29. Events
Topic: Dyno Dag - 17 Feb
Replies: 6
Views: 853

Re: Dyno Dag - 17 Feb

Thys

Ons bring 3 Patrols
by Turbologix
22 Oct 2020 08:34
Forum: 29. Events
Topic: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Replies: 307
Views: 197817

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Voeg my naam ook by, ons sal almal kamp.

Thys, Ruan, Tommie snr, Mari, Tommie jnr + 1. Japie +1

Dankie
by Turbologix
27 Aug 2019 07:50
Forum: 29. Events
Topic: Dino day - Saturday 5 October
Replies: 60
Views: 29550

Re: Dino day

Dankie Tinus vir die reelings.Ek sit n paar name solank onderaan

Lys:

1. Eben
2. Tommie
3. Thys
4. Japie
5.
by Turbologix
16 Aug 2019 07:59
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 86
Views: 65038

Re: Duine trip 2019. 9-13 October

Die 1/4 mile gaan hierdie jaar baie interresant wees, ek hoor van Patrols met brute krag!!! Daar is n roomer van n 4.8 Turbo wat 350Kw maak op die wiele :salute: Tinus Lotz is besig om n Dyno dag in Centurion te reel, dankie Tinus. Julle moet almal die dag bywoon. En moet nie die Dynos breek nie :lol:
by Turbologix
11 Apr 2019 17:56
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 86
Views: 65038

Re: Duine trip 2019. ???

Naand Maats. Ons het weer die jaar sandry te GOERAPAN. En ek is baja opgewonde om te se dat daar vinnige en baja vinnige Patrols gaan wees. Llewlyn en Allen het ook aangedui dat hulle gaan bywoon. Maak n knoop in n belangerike plek en skryf die datum neer. Onthou dt is n gesins naweek, en almal is ...
by Turbologix
26 Sep 2018 12:02
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 124
Views: 68286

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Hier is die final result vd 1/4 Mile

Go to advanced search