Search found 10 matches
- 26 Sep 2018 11:49
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Here is some of our pics...
- 14 Sep 2018 12:06
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Ken julle die woord: "droefgeestig"? Dit is hoe n mens voel nadat jy al die 'posts' oor die duine-trip gelees het en jy nie kan saamgaan nie! Ek was verlede jaar daar en kan, vir die wat nog nie daar was nie, verseker dat dit n absolute hoogtepunt is. As jy nie geld het nie verkoop n iets...
- 27 Aug 2018 11:52
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
More Maats. Jinne daai naweek lyk vir my gaan die beste en mees gevorderde duine trip nog wees. Soos Michael sal se EPIC. Jammer omtrent die epos adresse waarmee julle so sukkel. die sein op die pan is maar moeilik. Indien die info epos adres werk dan kan julle hom gebruik. Vat maar julle betaal be...
- 24 Aug 2018 07:53
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Hello daar
Sit asb vir Rudolph en Gerhard Schutte oof op...ek is besig om te kyk of ons Ignition TV kan saamvat...sien baie uit hierna...het nog niks betaal nie maar ek werk daaraan.
Sover het ek so 4x Y62's in my Nissan vloot, GT-R en T1 Dakar Navara op die trailer!!!

- 01 Aug 2018 09:12
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Oompie sien Terence Saterdag by die Atlas Copco 400 .. sal sy arm draai [Janus, dan moet Luke en die Bonster seker ook saamkom .. ons gat SO besig wees mat brandstof brand, niemand gaan foto's neem nie...] Gaan kyk of ek nog 'n Y62 kan kry vir Luke en Bonnie... Ek het dalk kog so 2-3 mense wat eil ...
- 30 Jul 2018 14:59
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Sit asb Terence Marsh ook op vir nou...moet hom jog oortuig om daai T1 Navara saam te vat...
- 27 Jul 2018 16:31
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Newbie - Nissan SA
- Replies: 20
- Views: 22581
- 27 Jul 2018 16:30
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Newbie - Nissan SA
- Replies: 20
- Views: 22581
Re: Newbie - Nissan SA
Jis Janus Welkom hier by die ander Patrol forum. Dankie dat jy bereid is om jou nek uit te steek op facebook! Party manne kan erg wees. Dit is maar net omdat Nissan SA die eienaars so lank al ignoreer. Ek hoop jy gaan dit verander. :thumbup: Die Gautengers het hulle Rivier en Duine trip eersdaags s...
- 27 Jul 2018 15:48
- Forum: 29. Events
- Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
- Replies: 124
- Views: 68832
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Nuut op die groep maar is ingelig oor die trip.
Ons sal 2-3 Patrol Y62's wees en sal moontlik ietsie saambring om daai Supercharged en gas Patrols aan te vat...afhangende van die voertuie se schedule...
Ons sal 2-3 Patrol Y62's wees en sal moontlik ietsie saambring om daai Supercharged en gas Patrols aan te vat...afhangende van die voertuie se schedule...
- 27 Jul 2018 15:32
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Newbie - Nissan SA
- Replies: 20
- Views: 22581
Newbie - Nissan SA
1. Name: Full Name (Nickname/Registered Name) Janus J v Rensburg / Janusj 2. Birthday and Age: 24 August, 36 3. Town and Country of residence: Pretoria 4. Home Language: Afrikaans 5. Occupation/Business: Product Manager: Nissan Premium & Performance cars (GT-R, 370Z, PATROL & LEAF), Motorspo...