Search found 303 matches

by izakjbrt
25 Nov 2020 16:13
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: The Prepper Wagon is home
Replies: 14
Views: 483

Re: The Prepper Wagon is home

:rolling: :rolling: :rolling: Sorry guys have to share. Hosed myself earlier, went to the shop with the wife and parked next to a standard Patrol, with all the extras added on mine and the lift kit, it looks huge compared to the stock one, Wife pipes up ''oh that's nice when this one is paid you ca...
by izakjbrt
07 Nov 2020 13:16
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 121
Views: 12986

Re: Who is doing what to their patrols ?

Daarsy, yskas is in, wil nog net die gleuf langs die kant toemaak en nog n kussingtjie voor op dit wat kan afhaal as mens n selfoon wil charge. Ek sou sy yskas bietjie voorentoe gehad het, maar dit het te veel gate gelos in die console. Toe dit bietjie terug geskyf en presies ingepas met die cuphold...
by izakjbrt
05 Nov 2020 15:24
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 121
Views: 12986

Re: Who is doing what to their patrols ?

JohnBoyZA wrote:
05 Nov 2020 15:22
Baie dankie, ek gaan vinnig loer!
Hulle het 'n special op die model gehad, was R3999. Toe moes ek maar net spring vir die voordeel van 'n paar koud Biere voor
by izakjbrt
05 Nov 2020 15:16
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 121
Views: 12986

Re: Who is doing what to their patrols ?

Sjoe, netjies, waar het jy die yskas opgespoor? Ek kyk met groot belangstelling, dankie. Jong die plek se naam is flex adventures in die kaap (https://flexadventures.co.za). Dis nie baie groot nie, maar is baie lig en kan tot -20 gaan. En is gemaak om in 'n voertuig vas te sit (het 'n baseplate waa...
by izakjbrt
05 Nov 2020 14:29
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 121
Views: 12986

Re: Who is doing what to their patrols ?

My plan vir die volgende naweek of twee, om die yskas tussen die voorste sitplekke in te sit


IMG_5382.jpg
IMG_5382.jpg (588.1 KiB) Viewed 165 times
by izakjbrt
28 Oct 2020 12:13
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 121
Views: 12986

Re: Who is doing what to their patrols ?

hugejp wrote:
17 Oct 2020 15:36
I heard there was an event at Goerapan, what was happening?
Just some lekka dune driving, and me and the missus deciding we are moving there NOW!
by izakjbrt
23 Oct 2020 08:17
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 2005 Y61 tb48 auto smoking
Replies: 7
Views: 388

Re: 2005 Y61 tb48 auto smoking

My 4.8 also bellows out white smoke on a cold morning, but not so much in summer. Don't think its a problem
by izakjbrt
20 Oct 2020 18:16
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: Frustrasie met Victron SmartSolar
Replies: 3
Views: 461

Re: Frustrasie met Victron SmartSolar

Dungbeetle wrote:
20 Oct 2020 17:49
Jy het iewers n erge voltage drop wat oorkom word as dasr sonkrag is
Jong ek sê vir jou. Frustratie op Frustrasie, maar die bluetooth werk cool, so dit is 'n plus
by izakjbrt
20 Oct 2020 16:56
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: Frustrasie met Victron SmartSolar
Replies: 3
Views: 461

Frustrasie met Victron SmartSolar

AArrggghhh! Frustrating as hell! Het vir my Saturday die Victron SmartSolar 75/15 solar charger gekry. Werk soos 'n droom Met die solar panels. Baie beter as die cheapie Chinese unit wat ek gehad het. Maar! En daar is altijd 'n maar! Jy kan nie die askas van die load port of hardloop nie. Die load p...

Go to advanced search