Search found 80 matches

by BaasWiets
28 Jan 2024 23:35
Forum: 09. Engines
Topic: Fueled Diesel in TB45E - what to change
Replies: 11
Views: 1180

Re: Fueled Diesel in TB45E - what to change

Het met my ook gebeur hele aux tank vol diesel gegooi ry hom net so en bly petrol optop.
by BaasWiets
26 Nov 2023 12:10
Forum: 09. Engines
Topic: 4.5 Throttle position sensor
Replies: 1
Views: 597

4.5 Throttle position sensor

Hallo hoop dit gaan goed met almal wil graag weet waar kan ek n throttle position sensor kry vir my 4.5. Het my engin bietjie skoongemaak vanmôre en lyk my nie die ding like water nie as hy ingeplug is start hy moeilik en as ek hom uitplug start hy soos niks nie maar wil nie oprev nie het al electri...
by BaasWiets
27 Jan 2023 06:34
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Solar panels on the roof
Replies: 18
Views: 14443

Re: Solar panels on the roof

Môre as jy dit will makliker doen belê in 'n stel flexopower panele jy kry hulle tot op 240watt en hulle kan agter jou sitplek staan as jy by die kamp kom gooi hulle oor jou venster dan charge jy jou batterye en keer die son vir jou dash maar sit eers n nuwe battery in of dalk nog beter somme 2 dan ...
by BaasWiets
25 Jan 2023 10:24
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Solar panels on the roof
Replies: 18
Views: 14443

Re: Solar panels on the roof

Hallo ek het n 200w op my roofrack en hardloop national luna se 25amp dc/dc met mppt controler as die son leke sterk is kan hy so 10.1amp im my 2 deepcycle's instoot takke maak hom niks nie en hael ook nie hulle is nogals sterk. Myne is al vir 4 jaar op my dak noggeen probleme nie al kak is dit vat ...
by BaasWiets
21 Jan 2022 15:06
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Y61 steel rims wanted
Replies: 13
Views: 6806

Re: Y61 steel rims wanted

Middag hoekom kry jy net nie n stel -22 of 0 offset sunraysia rims nie hulle kan die gewig dra my patrol weeg 3.6ton en hy dra dit al vir 3 jaar plus en 40000km net vir ingeval iemand wil sê die mags kan meer gewig vat die standard 16 duim rim is gerate vir 900kg per wiel waar die steelies 1200kg is...
by BaasWiets
15 Jan 2022 15:18
Forum: 11b. Fuel Related
Topic: Browne Davis Long Range Fuel Tanks
Replies: 84
Views: 128012

Re: Browne Davis Long Range Fuel Tanks

Ek het n excell long range tank op my hardbody vir 11jaar ook van stainless steel was al n paar keer Lesotho toe nog geen krake nie hy is nog sharpies as die ding ordentlik gebou word sal dit nie kraak nie.
by BaasWiets
05 Jan 2022 19:31
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Replacement alternator
Replies: 61
Views: 71636

Re: Replacement alternator

Hallo Ian die bosch type alt waarvan jy praat gebruik die 090 regulator hy regulate op 13.7 volts waar die hitachi alt wat jy nou op het regulate op 14.7 volt teensy jy n bosch kc alt try maak pas daar hy gebruik die foom tipe regulator wat op 14.5 volt regulate en die ou tipe alt wat bes moontlik d...
by BaasWiets
02 Jan 2022 16:35
Forum: 35. About your Business
Topic: What you do!
Replies: 40
Views: 30275

Re: What you do!

Eks n geqwalifiseerde Ud master tech, mechanic, auto elektrisieën spesiiseer in Ecu fault finding en diagnostics op trokke veral op Ud,Iveco,Man maar is nou bietjie moeg vir dit wil iets anders doen.
by BaasWiets
27 Dec 2021 14:35
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Gu Y61 gull wings
Replies: 27
Views: 20129

Re: Gu Y61 gull wings

Hallo Sean enige nuus of jy die dalk gaan massa produseer vir die forum ouens wat so iets sal wil hê op die oomblik is daar een plek wat maak maar hulle is hel duur.
by BaasWiets
27 Dec 2021 14:27
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Nissan Patrol windskerm
Replies: 3
Views: 2101

Re: Nissan Patrol windskerm

Hallo ek het vir my n windscreen bestel by glasfit weet iemand wat is die part nommer vir die windscreen rubber myne lyk of hy gekrimp het van ouderdom Nissan in bronkhorstspruit is pateties weet nie hukm hulle nog ooit oop is nie.

Go to advanced search