Search found 63 matches

by BaasWiets
21 Feb 2021 15:09
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 39
Views: 7877

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Daai olyf groen is die mooiste kleur wat hulle op die 4.5 patrols uitgebring het.
by BaasWiets
21 Feb 2021 15:06
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Patrol Extras
Replies: 8
Views: 869

Re: Patrol Extras

Middag wat wil jy vir die fridge slider he?
by BaasWiets
15 Jan 2021 08:37
Forum: 01. Start Here
Topic: New member - Patrol buying advice
Replies: 26
Views: 1898

Re: New member - Patrol buying advice

Môre laat daai dealer sommer daai headlight vervang dit klaar is n helse lot geld vir die bedrag wat jy betaal moet daai kar sharp wees as jy hom kry.
by BaasWiets
28 Oct 2020 18:34
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 136
Views: 19596

Re: Who is doing what to their patrols ?

Good day Gents So my Fiancé and I have decided to do a little overland trip for our honeymoon next year May. So over the next few months I'll be preping our patrol for the overland trip. We plan to do the Namakwa 4x4 eco trail and a few days in the /Ai / Ais- Richtersveld TF park. So there is quite...
by BaasWiets
27 Sep 2020 13:04
Forum: 09. Engines
Topic: Starter service
Replies: 4
Views: 425

Re: Starter service

Middag ek het my eie starter gediens jy kry die borsels by midas was R40.00 n stel. En op my starter het hy 2 needle roller bearings in die voorste housing en agter ook was alles met thinners en maak die armature net skoon met bietjie emerytape op die draaibank en dit is n reduction starter gebruik ...
by BaasWiets
23 Sep 2020 07:54
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol Y61 long range fuel tank choices
Replies: 7
Views: 691

Re: Patrol Y61 long range fuel tank choices

Môre maak soos daai ander man op die forum en voer vir jou n brown davis tank in daai ouens kan maar n tank bou net baie geld maar daar is n plek in centurion wat die verspryders is van hulle.
by BaasWiets
22 Jul 2020 10:49
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Replies: 5
Views: 1237

Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps

Môre die shocks wat compress is van oog to oog is 430mm en die shocks heeltemaal uit 605mm dit is vir agter. En voor is dit
520mm compress en uit is dit 645mm hoop dit help.
by BaasWiets
20 Jul 2020 09:03
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Replies: 5
Views: 1237

Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps

Môre ek het n stel standaard coils vir n patrol, n vol stel rancho rs 9000 adjustable shocks en n stel side steps te koop as iemand belangstel kom van my 4.5 af. Die shocks is nuut was so 2 maande op toe sit ek n 2 duim ome suspensie in. 0760212770
by BaasWiets
13 Jun 2020 12:21
Forum: 29. Events
Topic: River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled
Replies: 103
Views: 18364

Re: River trip 7-11 August 2020

Peter Connan wrote:
13 Jun 2020 06:50
Voorspoed Wiets.

Hoop jy kry sommer vinnig 'n beter job
Baie dankie ja wat dit is nou maar so ek gaan nou eers n bietjie n vakansie vat om my kop reg te kry om vir 20jaar aan vragmotors te werk is nou te lank moet dalk n bouncer word :rolling:
by BaasWiets
12 Jun 2020 21:37
Forum: 29. Events
Topic: River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled
Replies: 103
Views: 18364

Re: River trip 7-11 August 2020

Naand sê kêrels hoop dit gaan goed ek kan ongelukkig nie die jaar die rivertrip bywoon nie julle moet dit geniet dalk volgende jaar leke aand vir julle.

Go to advanced search