Search found 2 matches

by Patrol At
12 Nov 2017 20:17
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Hoe word die TPS op die TB45E enjin korrek ingestel?
Replies: 1
Views: 3084

Hoe word die TPS op die TB45E enjin korrek ingestel?

Ek doen tans voorkomende onderhoud op my "99 4.5 GRX Patrol. Skynbaar is daar fyn verstelling rondom die "fast idle cam" die TPS ea. Kan iemand dalk raad gee of help? Is daar enigiets behalwe hitte en 'n skielike stamp soos om die sensor te laat val, wat 'n "Knock sensor" ka...
by Patrol At
11 Nov 2017 16:04
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Dankies!!
Replies: 0
Views: 2961

Dankies!!

Tinus Lotz, David Marais, Graham en Venessa Cummings. Baie dankie vir julle hulp om my Patrol 4.5 se "Timing" uit te sorteer. David, baie dankie vir jou tyd, geduld en raad. Ek weet nou wie om te bel as ek sukkel. Tinus dankie vir die verwysings. Graham dankie vir julle flink diens. :salut...

Go to advanced search