Search found 75 matches

by Ria Pieterse
09 Sep 2019 11:21
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Vanessa Cumming, Baie Dankie vir die reël van oornag akkomodasie met die Botswana trip in April, jou en Graham se keuses was uitstekend!
by Ria Pieterse
03 Sep 2019 12:07
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Vanaf Kang mik ons 3 gesinne huiswaarts na die grenspos naby Lobatse. As jy vroeg ry voor sonop, kry jy orals die mooiste tonele. Pak maar vir jou ontbyt in, die pad is lank. Gisteraand se braaivleis of pasteitjies in foelie toegedraai uit die vrieskas word vroeg al in die oond gesit en word lekker ...
by Ria Pieterse
03 Sep 2019 11:07
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Voordat ek die opskrif gelees het op die foto, kon ek se dat ek daai tent erken as OSSEWA se tent :lol: :lol: . Dit moet n ongelooflike ondervinding wees as daai swart haar Leeu mannetjie so naby aan jou is. Die brul van hom wat alles in jou binniste maak skud. :helpsign: Tommie, dit is 'n beleweni...
by Ria Pieterse
03 Sep 2019 07:01
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Ria Baie dankie vir al jou fotos en al die info. Botswana is op ons lys en die info gaan handig te pas kom. Dis my plesier Jorrie, ek neem graag alles af sovêr ek kan, terwyl ons ry. Jy moet kersopsteek by Tommie Watkins en Graham Cumming om te vra vir aanwysings van interessante plekke om te besoe...
by Ria Pieterse
03 Sep 2019 06:55
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Ria Baie dankie vir al jou fotos en al die info. Botswana is op ons lys en die info gaan handig te pas kom. Dis my plesier Jorrie, ek neem graag alles af sovêr ek kan, terwyl ons ry. Jy moet kersopsteek by Tommie Watkins en Graham Cumming om te vra vir aanwysings van interessante plekke om te besoe...
by Ria Pieterse
02 Sep 2019 17:15
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 51
Views: 2653

Re: Duine trip 2019. 9-13 October

Tommie en span, jul moet lekker gaan speel in die sand, kom wys ons jul foto's en videos.
by Ria Pieterse
02 Sep 2019 16:05
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Our last night camping on the side of the road..the next morning a dusty road, the we fill up our diesel or petrol tanks when we get a tarr road, I don't remember the place. We split up Tony and the boys and Graham on their way to Maun and Tommie, Corrie an Dawid and their wives took the road throug...
by Ria Pieterse
12 Aug 2019 15:14
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 51
Views: 2653

Re: Duine trip 2019. 9-13 October

Geniet julle trip tussen die sandduine.
by Ria Pieterse
06 Aug 2019 08:05
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Peter, daardie kopdoeke is tradisionele drag vir sekere stamme in Botswana en Namibië, ons het so 3 verskillendes gesien. Die tradisionele drag word verdring met moderne klere ook in Afrika.
by Ria Pieterse
06 Aug 2019 08:01
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 70
Views: 6796

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Ek het regtig gedink daai hoede is die vrugte van Schuster se verbeelding! Jou fotos maak my lus om te ry Ria. Gelukkig is dit Donderdag RIVERTRIP! Dankie Peter . Jy moet ook jou foto's kom deel van jul River Trip.Julle moet lekker gaan ry en geniet, dit is 'n belewenis, wat ons ook eenmaal meegema...

Go to advanced search