Search found 3 matches
- 10 Aug 2017 13:46
- Forum: 25. Trip/Route Queries
- Topic: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
- Replies: 15
- Views: 12573
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Hier is die nuwe details v Gatvat 1/4 mile
- 17 Apr 2017 19:31
- Forum: 25. Trip/Route Queries
- Topic: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
- Replies: 15
- Views: 12573
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Die 1/4 myl is op grond, dis hoekom ons 4x4's het.
Daar is kamp plek met ablusie geriewe warm water , showers braaiers ect. --- R 50-00 per kop vir die naweek.
By Leniesdeel is daar n klein winkel en oase ( aka bottelstoor ). Bring net n chop van die dorp af.

- 17 Apr 2017 09:13
- Forum: 25. Trip/Route Queries
- Topic: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
- Replies: 15
- Views: 12573
4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Hallo aan al die Patrolers. Daar word op 22 Julie 2017 n NHRA Style 1/4 mile Drag Racing dag gehou op Lenisdeel. Dit is so 50km vanafg Tosca in die Noord Wes Provinsie. Dit is n jaarlikse byeenkoms / Boeredag. Tommie en sy span gaan die timing equipment borg, dit lyk soos op Tarlton met regte "...