Search found 27 matches

by Jannie Vosser
04 Nov 2020 20:20
Forum: 17. Nissan SA, Alternate Service & Workshops
Topic: Ant's Custom Workshop......A+++++ Service!
Replies: 8
Views: 633

Re: Ant's Custom Workshop......A+++++ Service!

:goodpost:

Dankie Anthony, jy was en is 'n vriend in nood!

:bravo:
by Jannie Vosser
07 Oct 2020 21:41
Forum: 29. Events
Topic: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan
Replies: 103
Views: 7507

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Sal ons bes probeer om daar te wees.

Jannie en Magdaleen Vosser.

Kom van Noordwes af - ek het gestem. :wink:

Boek asseblief chalet vir 2.
by Jannie Vosser
23 Mar 2020 20:22
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.
Replies: 8
Views: 1736

Re: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

Parte is ingesit.
IMG-20200320-WA0011.jpg
IMG-20200320-WA0011.jpg (68.57 KiB) Viewed 1359 times
IMG-20200320-WA0010.jpg
IMG-20200320-WA0010.jpg (108.33 KiB) Viewed 1359 times
IMG-20200320-WA0009.jpg
IMG-20200320-WA0009.jpg (70.06 KiB) Viewed 1359 times
Dit werk goed!
IMG-20200320-WA0032.jpg
IMG-20200320-WA0032.jpg (59.98 KiB) Viewed 1359 times
Dankie Henk.
Jy is 'n "yster"!
:blonde:
by Jannie Vosser
19 Mar 2020 18:50
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.
Replies: 8
Views: 1736

Re: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

Henk het parte by David gaan uithaal.
IMG-20200319-WA0023.jpg
IMG-20200319-WA0023.jpg (84.44 KiB) Viewed 1543 times
Henk is besig om in te sit.
IMG-20200319-WA0028.jpg
IMG-20200319-WA0028.jpg (50.75 KiB) Viewed 1543 times
IMG-20200319-WA0029.jpg
IMG-20200319-WA0029.jpg (104.87 KiB) Viewed 1543 times
by Jannie Vosser
16 Mar 2020 20:23
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.
Replies: 8
Views: 1736

2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

2008 Patrol bakkies kom sonder lugversorger uit. 20200314_122110.jpg Ek het hom laas naweek Pretoria toe gevat vir opgradering. 20200314_122448.jpg Ek het volle vertroue in Henk om met behulp van Dawid, met sy bron van tweede handse parte, dit 'n sukses te maak. 20200314_122435.jpg Henk kan aanlas, ...
by Jannie Vosser
17 Dec 2019 21:42
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Cattle Rails
Replies: 2
Views: 926

Re: Cattle Rails

Hallo Leon.

Ek stel belang.

Ek het vir jou 'n PM gestuur.

Groete,
Jannie Vosser.
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:44
Forum: 35. About your Business
Topic: Ant's Custom Workshop
Replies: 31
Views: 8974

Re: Ant's Custom Workshop

:salute:

Anthony baie dankie vir die werk wat jy aan my bakkie gedoen het.

Veral vir die "sub tank" sisteem wat nie gewerk het nie en jy uitgesorteer het. :woo:

Dankie dat jy bereid is om "tlc" aan ons Patrolle te gee.

Ek hoop jou besigheid gaan van krag tot krag. :bravo:
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:37
Forum: 35. About your Business
Topic: Sojo Automotive....... the TD42 one stop shop
Replies: 69
Views: 33996

Re: Sojo Automotive....... the TD42 one stop shop

:thumbup:

Dankie Michael vir "clutch" wat jy op bakkie vervang het, hy werk soos 'n droom! :salute:

Ek sal SOJO enige tyd vir enige iemand aanbeveel. :bravo:
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:27
Forum: 04. Feedback
Topic: DANKIE TINUS!!!
Replies: 6
Views: 5770

Re: DANKIE TINUS!!!

:blonde:

Plaasbakkie het huis toe gekom!

Dankie Tinus vir moeite, tyd, relery en opoffering om dit te laat gebeur het.

Jy is 'n staatmaker en altyd bereid om te help, dit word opreg waardeer. :salute:
SEPT 2019 FOON 3989.jpg
SEPT 2019 FOON 3989.jpg (157.6 KiB) Viewed 2367 times
by Jannie Vosser
08 Aug 2019 21:45
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Suspension
Replies: 171
Views: 88964

Re: Suspension

Ek sal die hele Terrain Tamer stelsel met 2" lig vat. :mytwocents: Die agterste stel bladvere maak dit ongelukkig duur. As jy dit egter nie doen nie, en dinge is nog steeds nie "lekker" nie, gaan mens nooit weet watter komponent is te blameer nie. :think: As mens alles vervang, en die suspensie stel...

Go to advanced search