Dinge loop maar stadig. Kon nuwe vere voor en langer shackles in sit en van die pyp werk klaar maak. Sy brieke en briek pype is agter vervang, maar sy booster moet vervang/herstel word en hy wil nie in low range in gaan nie so ek sal hom die week vir 'n vriend vat om die dinge reg te maak.
Ek het 'n Safari bakkie gekry en wou nie die bak hou nie. So toe begin ek 'n platbak bou. Eerste probeer slag en dit het maar stadig gegaan. Is seker te swaar, maar nou weet ek hy is reg vir die moontlike plaas werk ens. Het die ekstra vet agter op die stert afgesny om sy gat so kort as moontlik te ...
[album][/album]Goeie dag Ek het einde 2016 'n 1982 Datsun/Nissan Safari 160 bakkie gekry en begin werk aan hom. Hy het 'n RD28 non Turbo in. Ek beplan nog nie enige lang trips nie, maar wil al die 4x4 roetes in en om die Cedarberge plat ry. Die cab lyk goed en ek het 'n plat bak gebou en op gesit. N...