Jaap Daai temps van jou lyk nie aleg nie. Die TD42 se water temp word baie maklik beinvloed deur die buite temperatuur en selfs die aircon tel jou water temp op tussen 7 en 10 grade. Ek het nou in Desember Parys toe gery vir n wegbreek. Soontoe was dit baie warm en diep in die 30's. Water twmp was ...
Wat ek bedoel het is of dit koeler was toe hy koeler geloop het, met ander woorde of die buite-temperatuur die watertemperatuur beinvloed. Die ander goed waarna jy kan kyk, is of die temperatuur afkom wanneer jy afdraande ry (coast) as wanneer jy opdraande ry. As dit die geval is, is die verkoeling...
Goeiemore Patrolers, Baie dankie vir die antwoorde. Ek het die sake fyn dopgehou oor die laaste twee weke en in die omgewing ook rondgevra - die plaaslike mense weet gewoonlik ook waar om fout te soek. Wanneer ons in die aande ry was die temperature verbasend laag: tot 270 grade EGT en 75 grade wate...
Goeienaand mense, Dis maar weer tyd om te kom raad vra. Ons ou groen skip ('99 GU / YU61) het oor die laaste week of twee effe warmer begin loop. Dit gebeur veral wanneer/nadat ek meer as 40km ry. Madman se^ gewoonlik 360 grade @ 110km/u, en 82-85grade watertemperatuur. Hy se^ nou 400-420 grade @110...
Ons het Februarie 2017 n '99 4.2TD (Alpine fabrieksturbo?) gekoop met 326 000km op die klok. Hy staan al op amper 390 000km en ons sal nie maklik weer terugkyk nie. Brandstofverbruik is 6.5km/l in die Kalahari se sand- en sinkplaatpaaie, 8-8.5km/l gemiddeld en tot 9.1km/l op die lang pad. Bande is W...