Search found 32 matches

by Eddie Solomon
12 Aug 2020 20:31
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.8 Exhaust system for sale.
Replies: 12
Views: 6221

Re: 4.8 Exhaust system for sale.

Jammer was lanklaas op die forum. Bel my gerus op 082 090 2265.
by Eddie Solomon
31 May 2020 19:29
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 17 inch rim & tyre.
Replies: 0
Views: 1991

17 inch rim & tyre.

17 inch rim and tyre for sale. I am open for offers. Can be collected in Benoni.
by Eddie Solomon
31 May 2020 19:24
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Rock sliders for sale.
Replies: 0
Views: 1900

Rock sliders for sale.

Rock sliders for 4.8 Patrol available. R5,900.00. Can be collected in Benoni.
by Eddie Solomon
31 May 2020 19:17
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.8 Exhaust system for sale.
Replies: 12
Views: 6221

4.8 Exhaust system for sale.

Hi all I have replaced the exhaust and have the old system available. Any reasonable offers?
by Eddie Solomon
27 Apr 2019 18:42
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2013 4.8 GRX te koop.
Replies: 1
Views: 1960

2013 4.8 GRX te koop.

Ek het besluit om my Patrol te verkoop. Nie 'n maklike besluit nie maar ek gaan nooit die kar tot sy volle potensiaal gebruik nie. Die koste om hom te gebruik vir ons tipe trips, is nie die moeite werd nie. Kar is in 'n puik kondisie en was gebruik as ons vakansie voertuig. 2013 GRX 4x4 Automatic me...
by Eddie Solomon
27 Apr 2019 11:44
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Back in the market
Replies: 8
Views: 4812

Re: Back in the market

[quote=WannabeTroll post_id=103720 time=1556283993 user_id=4353] Hi almal I'm looking for a Patrol again. Work and life are making way for toys again. Wanting one as my daily driver, about 1200kms per month, and then weekends and holidays. I prefer petrol and don't mind the odd dents and scratches. ...
by Eddie Solomon
05 Apr 2019 12:59
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Luderitz na Walvisbaai trip.
Replies: 7
Views: 4971

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Hallo almal en baie dankie vir die goeie raad en advies! Ons is klaar gepak en ry more oggend Upington toe. Daarna in die rigting van die Canyon en omgewing. Amptelik begin ons trip die 11de! Baie goeie advies wat ek by Faan gekry het is om te kyk wie se petrol gaan moeilik wees om by uit te kom - d...
by Eddie Solomon
04 Apr 2019 15:25
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Luderitz na Walvisbaai trip.
Replies: 7
Views: 4971

Re: Luderitz na Walvisbaai trip.

Dankie Tinus. Het goeie raad gekry by Faan!
by Eddie Solomon
31 Mar 2019 19:05
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Luderitz na Walvisbaai trip.
Replies: 7
Views: 4971

Luderitz na Walvisbaai trip.

Ek wil graag advies kry vir ons opkomende trip in April. Ek het nog nooit duine gery nie so is effens op my senuwees wat om te verwag? Het 140Lt Petrol op die dak + 50Lt water. So ek glo brandstof sal voldoende wees - toer gids het dit ook bevestig. Die gewig pla my maar hulle is "happy" m...
by Eddie Solomon
11 Sep 2018 19:45
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2018 NISSAN PATROL 5.6 V8 LE PREMIUM
Replies: 15
Views: 7784

Re: 2018 NISSAN PATROL 5.6 V8 LE PREMIUM

Mmm sal mooi lyk in my garage :lol:

Go to advanced search