Ek stel baie beland in die CD veral n Stasie wa se wiring diagram
Koos
WWW
Search found 9 matches
- 07 Jul 2016 07:21
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
- 15 Jun 2016 20:03
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
Re: Voor Brieke Safari 1984
Ek was daar van 1976 ,Het in Short Range gewerk van 1980 tot 1985,Toe Departures toe tot 1989 ,toe Durban toe tot !997 en toe Hong Kong toe vir 18 jaarHerrie wrote:Hi Koos, ek werk al by SAA Tegnies van February 1981 af!
- 14 Jun 2016 08:13
- Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
- Topic: Safari air conditioner
- Replies: 6
- Views: 3219
Re: Safari air conditioner
Ek het reg gekom by Dawid ,DankieTinus lotz wrote:Koos miskien ook by dawid volskenk?
- 14 Jun 2016 08:11
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
Re: Voor Brieke Safari 1984
Julle ouens moet raaklees, die ou soek ERNSTIGE brieke, nie standard goed nie... Ek weet nie spesefiek van so iets nie, maar as jy besonder ernstig is, kan ek vir jou 'n stel calipers ontwerp? Ek het dit al vantevore gedoen. Weet jy van Calipers wat op die @98mm x 20mm dik rotors kan werk, monterin...
- 14 Jun 2016 08:09
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
Re: Voor Brieke Safari 1984
Sal nice wees om CD te kry, wat doen jy by SAL.Ek het ook daar gewerkHerrie wrote:Welkom Koos, ek het die Safari se Service Manual op 'n CD as jy dit nodig het en ek bly hier in Kempton Park en werk by die lughawe - ek kry ook baie parte vir die Safari by Litts 2000 in Kempton Park.
- 07 Jun 2016 17:53
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
Re: Voor Brieke Safari 1984
Ek moer ander Callipers kry .ek is besig om Disc brieke agter op te sit. My Safari stop nie te veel Perde voor in, sal help my cell 0780416598
Koos
Koos
- 06 Jun 2016 21:11
- Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
- Topic: Safari air conditioner
- Replies: 6
- Views: 3219
Re: Safari air conditioner
Het jy sy tel # of e pos
Dankie
Koos
Dankie
Koos
- 02 Jun 2016 07:41
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Voor Brieke Safari 1984
- Replies: 29
- Views: 7835
Voor Brieke Safari 1984
Weet enige iemand van Brake callipers { 4 of 6 Pod} wat sal pas op n Safari 4 x 4 voor briek rotors
Koos
jamopkop@gmail.com WWW
Koos
jamopkop@gmail.com WWW
- 02 Jun 2016 07:39
- Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
- Topic: Safari air conditioner
- Replies: 6
- Views: 3219
Safari air conditioner
Ek is op soek na n Safari $ x 4 Stasiewa kompleet Air conditioner eenheid
Kontak koos : jamopkop@gmail.co WWW
Kontak koos : jamopkop@gmail.co WWW