Search found 124 matches
- 06 Oct 2016 13:50
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: ZD30 Parts
- Replies: 0
- Views: 1194
ZD30 Parts
Good day, After replacing my ZD 30 Engine a wile back, I now have the following parts available: Crank Con rods Oil Pump Water pump Sump Mounting brackets Injector pump (without electronic section) 4 injectors (need to be overhauled) complete standard exhaust system (from turbo to tail) Other bits a...
- 13 Sep 2016 06:12
- Forum: 09. Engines
- Topic: Auber ETG Gauge
- Replies: 35
- Views: 14094
Re: Auber ETG Gauge
Hi Bruce Standing on the left side of the car, right behind the flange where the turbo bolts on to the manifold, is a flat surface facing the front. That is where I drilled and taped my manifold. My manifold was off when I did it, so you will have to remove the cooling pipes that run over that spot ...
- 10 Sep 2016 10:36
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Karoo Trol
- Replies: 9
- Views: 5879
Karoo Trol
Agt maande gelede het ek 'n 2001 GRX 3.0 Auto Patrol lanks die pad hier by Graaff Reinet gaan insleep. Lang storie kort, die ZD30 het nie van die Karoo son gehou nie en laat gaan. Die klient het nie kaans gesien om reg te maak nie en ek het dit by hom oor gekoop. Nou 8 maande later, elke dag wat ek ...
- 10 Sep 2016 10:20
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Sjoe ek het lank gewag vir die dag....
Nou dat my Patrol reg is, kan ek seker ook bietjie spog...
Gaan kyk bietjie hoe lyk my Partol in die "Your Partol" onder die opskrif Karoo Trol
Dankie vir almal se hulp en ondesteuning om uiteindelik hierby uit te kom....
Nou dat my Patrol reg is, kan ek seker ook bietjie spog...
Gaan kyk bietjie hoe lyk my Partol in die "Your Partol" onder die opskrif Karoo Trol
Dankie vir almal se hulp en ondesteuning om uiteindelik hierby uit te kom....
- 07 Sep 2016 15:18
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
So bietjie tyd gehad om aan die Partol te krap As ek die 2 pypies by die turbo vacume solinoid om ruil dan boost hy sommer dadelik oor 2 bar. Ek het hulle terug gesit soos hulle was, en die VNT op die turbo, 1 vol draai in gegee. WOW wat 'n ander kar, kan nie glo die verskil wat daai een draai gemaa...
- 06 Sep 2016 16:14
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Dankie vir almal se comments op die post. Joshua, Die boost is vir my bietjie onreelmatig.. As ek voet neer sit dan boost hy op na 2 bar toe, hy gaan ook soms in "limp mode" in, van soos ek verstaan is as gevolg van overboost. As ek net mooi weg trek dan boost hy op na 0.9 toe. dis asof di...
- 05 Sep 2016 12:03
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
So the build is done and herewith a few pictures: the completed engine ready to go in. http://i612.photobucket.com/albums/tt208/PaulvdMerwe/Partol%20new%20engine/Completed%20engine_zps9io9yyou.jpg Don't for a moment think you are almost done. It is a heck of a lot of work. http://i612.photobucket.co...
- 04 Sep 2016 15:23
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Alex. Ons ja beslis ek ry maar baie rustig. Ek dink meer as die engin wat moet in loop, moet ek my vertroue in hom terug wen.
- 04 Sep 2016 06:53
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
So gister was die dag......
Die Patrol het weer lewe onder die bonnet.
Als klink goed. Geen lekke nie. Ek is maar nog in die vroeer stadiums van toets, maar so far so good.
Die Patrol het weer lewe onder die bonnet.
Als klink goed. Geen lekke nie. Ek is maar nog in die vroeer stadiums van toets, maar so far so good.
- 01 Sep 2016 06:18
- Forum: 09. Engines
- Topic: Rebuild of my ZD30 DDTI
- Replies: 74
- Views: 19026
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Thanks for all the encouragement. I surely need it with this build. I have done many engines, but this one is not for the faint hearted. It is a complicated engine to build, and very time consuming. I had the timing section complete and covered up, just to discover that the intermediate plate that I...