Search found 167 matches

by ces
16 Feb 2023 15:22
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2007 Patrol TD42 NA - Sold
Replies: 11
Views: 5738

Re: 2007 Patrol TD42 NA - Price drop

Good solid bakkie that at good price. I agree, will sell. :thumbup:
by ces
11 Feb 2023 14:00
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2o12 4.8 GRX Turbo for sale
Replies: 5
Views: 3528

Re: 2o12 4.8 GRX Turbo for sale

Baie baie nice
by ces
28 Apr 2022 13:50
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Centre console replacement for Patrol
Replies: 31
Views: 15052

Re: Centre console replacement for Patrol

Ek wag ook in spanning... sal dit LOVE om 2 lekker Cappucino's op 'n road trip te laat staan in daai cup holder!
by ces
18 Apr 2022 19:38
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Sommer net vir interessantheid, omdat ek self nuuskierig was... My vrou ry 'n 2012 VW Touareg. Lovely kar. 11km/l mixed cycle (3l diesel outo). Mens se instink sê dat die kar heelwat goedkoper as die Patrol sal loop, a.g.v. die dieselverbruik. Hy is goedkoper, maar volgens hierdie som, nie so veel n...
by ces
18 Apr 2022 17:10
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Op die koste / km, die volgende… eintlik moet mens die som maak nadat jy die waarde van jou bate afgetrek het (of so dink ek). Ek reken my Patrol is vandag R190,000 werd. Dit maak die som R233,000 / 47,000km = R5/km Nog iets wat uitstaan, is dat die kar in 5.5 jaar se tyd geen waarde verloor het nie...
by ces
18 Apr 2022 12:24
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Dagsê, Ek het verlede week die eerste keer vol gemaak na Jasper terug is. Dieselverbruik: 6km/l (met 6% aanpassing vir werklik vs speedo lesing) Bestuurskondisies: 1/3 lang pad @ 120km/h 1/3 swaar beeswa sleep 2 105km/h in 4de 1/6 stad/dorp 1/6 4x4 op baie nat plaas Dit het my weer laat dink aan die...
by ces
13 Apr 2022 06:59
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Dagsê almal, Soos belowe, bietjie syfers... Eerstens het ek 'n versnellingstoets gedoen - 1, 2, 3, 4de soos wanneer mens haastig is. Met my vorige turbo, het die EGT alarm geskree voor ek 100km/h in 4de gehaal het. Hierdie keer het die temps ongeveer op 550 gepiek @ 100km/h. Wanneer ek normaal ry, c...
by ces
17 Mar 2022 08:07
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8944

Re: Die Brittnelle se GQ: The

George,

Daai kar is baie netjies!!! Puik koop gewees...

Wens julle KLOMP heerlike PATROL myle en avonture toe.

:biggrin: :bravo:

Christoph
by ces
15 Mar 2022 11:55
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Dagsê almal, Gister vir Jasper gaan haal. Baie happy om my kar weer terug te kry. Ons turbo upgrade was vinnig, "TLC" het lang lys geword. Hier is die kort en lank daarvan: TURBO: GTX 2860 (nie Arashi nie Tinus :wink: ). Vir my top mounted inter cooler perfekte pasmaat en baie bekostigbaar...
by ces
27 Jan 2022 15:28
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 113
Views: 81361

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Gou 'n update. Ek kon vandag uiteindelik my Patrol by Michael uit kry vir daardie turbo opgradering en 'n bietjie TLC. Sal julle op hoogte hou :thumbup:

Go to advanced search