Good day guys, sorry been offline for a while..
I have done the m57n D2 incl wiring loom of bmw with ews delete.
Currently busy doing a m57 D1 in another patrol. Will start with wiring coming week.
Im not always on the forum so please contact me on 0833065458 via WhatsApp.. Have a good day!!
Search found 18 matches
- 14 Jul 2019 13:09
- Forum: 09. Engines
- Topic: Bmw m57 conversion
- Replies: 38
- Views: 26962
- 16 Jan 2018 01:13
- Forum: 29. Events
- Topic: 2018 Calendar - Discussion thread
- Replies: 20
- Views: 10921
Re: 2018 Calendar
Sal ook graag duine trip wil doen, dit klink goed!
- 02 Oct 2017 22:01
- Forum: 29. Events
- Topic: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018
- Replies: 42
- Views: 26962
Re: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018
Waar gaan dit plaasvind, ongeag enige datum.
- 02 Oct 2017 21:32
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: 2" OME Suspension
- Replies: 1
- Views: 2736
2" OME Suspension
Coils en Skokbrekers was 1 jaar in kar.
Het opgegradeer na 4 duim.
Kondisie is baie goed.
10k ohb
Het opgegradeer na 4 duim.
Kondisie is baie goed.
10k ohb
- 23 Sep 2017 10:20
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Gumtree add
- Replies: 7
- Views: 3683
Re: Gumtree add
Hier in die kaap, een van my pelle het gekoop.
- 18 Sep 2017 09:03
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Gumtree add
- Replies: 7
- Views: 3683
Re: Gumtree add
Ek het die kar gekoop en weer verkoop.
Die was bitter netjies gewees en nog nooit gespray nie.
Die was bitter netjies gewees en nog nooit gespray nie.
- 18 Sep 2017 08:45
- Forum: 37. Vehicles Wanted
- Topic: Op soek na n nice Gq vir 85k
- Replies: 4
- Views: 4523
Re: Op soek na n nice Gq vir 85k
More more, stuur asb jou cell nommer.
Great dankie
Great dankie
- 17 Sep 2017 19:40
- Forum: 37. Vehicles Wanted
- Topic: Op soek na n nice Gq vir 85k
- Replies: 4
- Views: 4523
Op soek na n nice Gq vir 85k
Opsoek na n GQ vir 85k,
Dit is vir een van my pelle hier in die kaap.
Verkieslik een wat nog mooi is asb.
Ons sal kom haal no problem. Sommer huistoe ry.
Groete
Dit is vir een van my pelle hier in die kaap.
Verkieslik een wat nog mooi is asb.
Ons sal kom haal no problem. Sommer huistoe ry.
Groete
- 04 Jul 2017 23:25
- Forum: 09. Engines
- Topic: 4.8 fuel consumption
- Replies: 90
- Views: 56483
Re: 4.8 fuel consumption
Beste wat ek ooit gekry het met my kar is 4.4kmpl, 35s, beadlocks, roofrack en 80, 100, 130 kmph.Rhett wrote:Tinus lotz wrote:The saying goes....never late in the 4.8......
Bo 130 gps kry ek tussen 3-3.5kmpl.
Steeds goed dink ek, besig met gearing nou om 37s te maak pas!
- 13 Jun 2017 00:52
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: 2007 3.0Di swap out to Td42
- Replies: 5
- Views: 3308
Re: 2007 3.0Di swap out to Td42
Sal darm nog n patrol of 3 petrols hé...Tinus lotz wrote:Nice man.....wil jy nou jou hele vloot 4.2 diesels maak?