Search found 65 matches

by Dewald
10 Feb 2021 21:07
Forum: 29. Events
Topic: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February
Replies: 31
Views: 1467

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Dankie julle. Weereens skitterende fotos PC! Vertel bietjie meer van die Hardbody. Ek sien hy is SFA Eienaar se naam is Johan. Dit is as ek reg verstaan 'n ZD30 enjin, standaard Gearmax agteras, 80 Cruiser vooras op Land Rover radius arms. Ek weet nie watse ratkas gebruik is nie. 35" bande en amper...
by Dewald
15 Jan 2021 09:48
Forum: 01. Start Here
Topic: New member - Patrol buying advice
Replies: 26
Views: 1998

Re: New member - Patrol buying advice

More Jaco. Hy staan al lank by hulle, minstens 6 maande wat ek van onthou so dalk kan jy bietjie stry met die prys sou jy regtig belangstel. Paar ander goed om na te kyk, nou nie als erg nie maar net dat jy weet as jy dit dalk nie gesien het nie. Soos BaasWiets sê die regter voorlig is nie lekker re...
by Dewald
15 Oct 2020 20:06
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 1984??? Safari pickup build
Replies: 50
Views: 18522

Re: 1984??? Safari pickup build

Dankie, dis goed om te weet.
by Dewald
15 Oct 2020 19:00
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 1984??? Safari pickup build
Replies: 50
Views: 18522

Re: 1984??? Safari pickup build

Goeie Naand Reenen.

Hoe vind jy die bande wat jy op die Safari van jou het?
Ek sien hulle beskrywing sê dis n 3 laag sykant wat hulle het en die prys lyk baie aanloklik.

Groete
Dewald
by Dewald
07 Sep 2019 07:31
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrols for Sale - Various sites
Replies: 239
Views: 70297

Re: Patrols for Sale - Various sites

Please view this ad: 1995 Nissan Patrol Stationwagon, https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies/aliwal-north/1995-nissan-patrol-stationwagon/1005803413690911182060209?utm_source=com.google.android.apps.docs&utm_medium=social&utm_campaign=socialbuttonsVIP&utm_content=app_android Download the applicati...
by Dewald
26 Apr 2019 07:45
Forum: 29. Events
Topic: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Replies: 126
Views: 31871

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019

Goeie more manne. Weens onvoorsiende omstandighede is ek genoodsaak om te ontrek van die naweek se samekoms, ekt werklik uitgesien om julle te ontmoet. Ek het n wendy bespreek vir vanaand en more aand vir twee mense en klaar betaal, as daar nog iemand is wat daar wil oorslaap is julle welkom om in m...
by Dewald
13 Apr 2019 21:29
Forum: 29. Events
Topic: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Replies: 126
Views: 31871

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019

Dewald Maree
Patrol 3.0Di Grx
JKC 497 NW
by Dewald
31 Mar 2019 08:51
Forum: 29. Events
Topic: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Replies: 126
Views: 31871

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019

Dankie Tinus, ek het dit so ek het hulle al gekontak.
by Dewald
30 Mar 2019 08:39
Forum: 29. Events
Topic: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Replies: 126
Views: 31871

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019

Goeie more Dirk.

Sit my ook op asb.
Patrol.
2 Persone vir die naweek.
Wendy / kamp afhangende van wat nog beskikbaar is.
by Dewald
31 Jul 2018 09:46
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Newbie - Nissan SA
Replies: 20
Views: 12030

Re: Newbie - Nissan SA

Welkom hier Janus.

Dink dit is goed om jou op die forum te he.

Groete
Dewald

Go to advanced search