Search found 27 matches

by Diekie
07 Mar 2011 16:24
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX for sale.
Replies: 6
Views: 3467

Re: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX for sale.Sold!!!

Ja jy was reg G-MAN,eerste ou wat kom kyk het en daar is my geliefde Patrollie weg,ek is baie hartseer :thumbdown: .Wat nou weer snaaks is,is dat die koper eintlik n Toyota man is,het seker die lig gesien :lol:
by Diekie
04 Mar 2011 08:35
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX for sale.
Replies: 6
Views: 3467

1998 Nissan Patrol 4.5 GRX for sale.

Hi to all. This is with great sadness that I have to sell my beloved Patrollie .The reason why I am selling her is because of a great business oppertunity that I have which I want to take advantage of.If everything goes according to plan then we will buy another Patrol soon as me and my wife fell in...
by Diekie
09 Feb 2011 08:18
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Daar ben ik dus...
Replies: 21
Views: 6802

Re: Daar ben ik dus...

Baie mooi foto's Nikolai :thumbup: .
by Diekie
04 Feb 2011 14:26
Forum: 31. Competitions
Topic: Photo Competition: May 2010
Replies: 12
Views: 24575

Re: Photo Competition: May 2010

Moet se hier is n paar mooi foto's :thumbup: .Ek hoop net nie dit gaan die laaste een wees nie.
by Diekie
04 Feb 2011 10:49
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2000 Nissan Patrol GL 4.5
Replies: 16
Views: 5972

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Oom Mac ek dink die verskil is dat die GRX het 2 lugversorgers en die sondak waar die GL model net 1 lugversorger en geen sondak het.
by Diekie
01 Feb 2011 09:27
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: NEW MEMBER
Replies: 31
Views: 9254

Re: NEW MEMBER

Welcome here Marc,I believe you will enjoy the forum as much as we do.You must put a photo of your Patrol here soon because we are all addicted to our Patrol's and photo's :wink: .
by Diekie
26 Jan 2011 07:30
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Replies: 17
Views: 4795

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P

Baie welkom hier by ons Hannes :clap: .
by Diekie
25 Jan 2011 12:08
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Gerrie van Eeden
Replies: 28
Views: 7313

Re: Gerrie van Eeden

Welkom hier Gerrie.Jy moet nou net vir jou n Patrol aanskaf dan kan jy vir ons lekker stories in Wegry skryf oor waar jy oralste was met die Patrol :thumbup: .
by Diekie
25 Jan 2011 12:01
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Daar ben ik dus...
Replies: 21
Views: 6802

Re: Daar ben ik dus...

Welkom hierso by ons Nicolai.Dit is lekker om nuwe vriende op hierdie forum by te kry :woo: .
by Diekie
23 Jan 2011 20:49
Forum: 29. Events
Topic: PE GTG - Zookamma, Sunday 30-01-2011
Replies: 4
Views: 2166

Re: PE GTG - Zookamma, Sunday 30-01-2011

Jees, ek wens ek kon saam met julle gegaan het maar dit is baie ver van my huis af.Dit lyk na n lekker roete.Julle moet dit geniet en neem maar n klomp foto's vir ons wat nie kan gaan nie :thumbup: .

Go to advanced search