Search found 38 matches

by brosdoring
07 Jul 2015 13:22
Forum: 09. Engines
Topic: Turbo 4.8
Replies: 10
Views: 3560

Re: Turbo 4.8

Daars n hele thread oor dit op 4x4 community... van begin... moet net die thread update... sal sodra als klaar is...
by brosdoring
07 Jul 2015 11:08
Forum: 09. Engines
Topic: Turbo 4.8
Replies: 10
Views: 3560

Re: Turbo 4.8

Hi Chris, dis heeltemal reversable. Ek sal nooit n ombouing doen vir myself as dit nie reversable is nie... Alles op die voertuig bly nes dit daar is. Die compression ratio is laag genoeg vir lae boost. Die voertuig funsioneer soos n standard patrol, behalwe as hy begin boost... Die management en al...
by brosdoring
07 Jul 2015 10:50
Forum: 09. Engines
Topic: Turbo 4.8
Replies: 10
Views: 3560

Re: Turbo 4.8

Tinus lotz wrote:Jaco bez het n manifold ek is seker hy sal hom vir jou leen ek sal hom bel en jou laat weet ....132 klink nie te sleg as dit regte krag op wiele is nie .....mens verloor baie op torge converter box ect
Baie dankie waardeer dit... hou my asb op hoogte...
by brosdoring
07 Jul 2015 10:50
Forum: 09. Engines
Topic: Turbo 4.8
Replies: 10
Views: 3560

Re: Turbo 4.8

132kw op die wiele is heel in lyn as jy dit terugwerk na die engine toe... Ons was 2 patrols op dieselfde dag op die dyno, myne was 10kw sterker as die ander 1. Ons kan heeldag argumenteer oor wat die mees betroubare setup sal wees... Ek het reeds al 2 van my eie voertuie gesupercharge en besit stee...
by brosdoring
06 Jul 2015 18:31
Forum: 09. Engines
Topic: Turbo 4.8
Replies: 10
Views: 3560

Turbo 4.8

Hi julle.... Ek oorweeg dit baie sterk om die patrol te turbo.... Garrett GT35 en so 0.4bar boost.... Lae druk aplikasie, soek net so 200kw op die wiele... Huidiglik staan ek op 132kw.. So ek wil hoor is daar iemand wat my met n 4.8 se manifold kan help? 1 om te leen? Dalk het iemand branches gefit ...
by brosdoring
31 Mar 2015 22:00
Forum: 07. Reference Library
Topic: 2011 tb48 info needed
Replies: 1
Views: 2717

2011 tb48 info needed

Kan iemand my help.... wie besit n 2011 model 4.8? Is dit nog dieselfde management as wat op die 2005+ modelle is? 2 lamdas, Of is daar dalk 4? Is daar n cat? Die 2010 modelle en nuwer hardloop n nuwer software version as die ouer modelle en ek kan voel dat die 2011 wat ek gery het meer torque het a...
by brosdoring
18 Mar 2015 19:41
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Any scrapyards with a 4.8?
Replies: 6
Views: 2758

Re: Any scrapyards with a 4.8?

Thanks Guys...

I spoke to them, the ecu and transmission ecm is gone....
by brosdoring
16 Mar 2015 17:55
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Any scrapyards with a 4.8?
Replies: 6
Views: 2758

Any scrapyards with a 4.8?

HI

If anyone know of a scrapyard where a 4.8 Auto is, can you please let me know... I am looking for some bits.... The main thing I am after is a extra ECU and a drivers side sunvisor, the small one does not want to stay up anymore...
Call me or PM me....
Cell 082 821 45 15
Thanks!
by brosdoring
16 Mar 2015 11:08
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Desperately hunting for a 4.8 2005+ under 200k
Replies: 15
Views: 9483

Re: Desperately hunting for a 4.8 2005+ under 200k

Hi Scott...

Please sned me your cell number... I did send you a PM...
Thanks
Burger.
by brosdoring
22 Oct 2014 21:10
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Rear BURNCO replacement bumper
Replies: 16
Views: 5597

Re: Rear BURNCO replacement bumper

If it was boxed in, it will not tear.... Its because of flexing that it developed a crack...
I already started mine.... will upload pics as I go along....

Go to advanced search