Search found 38 matches

by roelf prinsloo
18 Oct 2019 07:54
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: 4.8 Grx
Replies: 2
Views: 149

Re: 4.8 Grx

Check out SPEEDY CAR SALES KLERKSDORP . There is a 2012 4.8 with some kit in there showroom.
by roelf prinsloo
13 Sep 2019 14:40
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Bfg en Cooper tyres
Replies: 14
Views: 648

Re: Bfg en Cooper tyres

Dankie vir almal se kommetaar. Ek sien op bf se werf dat hulle aanbeveel dat 10 jaar die maximum tyd is wat n band gebruik moet word.Sal nou seker maar n tweede verband op my patrol moet uitneem om bande te koop. Die ht waarmee sy uit gekom het het nou 35 000 op ,lyk vir my ek gaan nooit n gladde ba...
by roelf prinsloo
12 Sep 2019 09:47
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Bfg en Cooper tyres
Replies: 14
Views: 648

Bfg en Cooper tyres

Ek doen huiswerk op bande en kyk na Bfg of Duelers . BF = R3808.00 Bs = R2510.00 Die handelaar se dat BFG en Coopers nou n 10 jaar fabrieks waarborg het omdat hulle so baie kilos gee.Enige iemand al daarvan gehoor of is dit maar sy storie.
by roelf prinsloo
07 Aug 2019 08:04
Forum: 09. Engines
Topic: TB 48 PARTE
Replies: 4
Views: 405

Re: TB 48 PARTE

Dankie vir julle terugvoer. het jy dalk n nommer . Ek maar dom met die rekenaar.
by roelf prinsloo
06 Aug 2019 08:30
Forum: 09. Engines
Topic: TB 48 PARTE
Replies: 4
Views: 405

TB 48 PARTE

Het n vriend in namibia wat n tb48 enjin moet herbou. Wie sal die beste wees en kan vir hom al die parte voorsien.
Byvoorbaat dank,ek hat hom gese die ouens op die forum sal kan help.
by roelf prinsloo
10 Apr 2019 16:13
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: GAS STRUTS FOR PATHFINDER
Replies: 13
Views: 1189

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Baie Dankie, Ek weet nie hoe die goed lyk nie, ek gaan jou nommer vir hom gee dan kan hy self met jou praat.
Dankie vir jou moeite
by roelf prinsloo
10 Apr 2019 11:40
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: GAS STRUTS FOR PATHFINDER
Replies: 13
Views: 1189

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Malcolm. Ek doen navra vir n vriend en ons is ver van daar, ek sal dit wardeer as jy sal laat weet of die koppelstukke pas , die ou wil nie goed verander nie en ons is bietjie ver om te gaan seker maak. Dankie by voorbaat.
by roelf prinsloo
10 Apr 2019 09:24
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: GAS STRUTS FOR PATHFINDER
Replies: 13
Views: 1189

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Baie Dankie aan almal ,Jaco kan my help R550.00 elk+ R100.00 postnet.
DANKIE VIR N GREAT FORUM EN ALMAL SE INSET..
by roelf prinsloo
09 Apr 2019 14:13
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: GAS STRUTS FOR PATHFINDER
Replies: 13
Views: 1189

GAS STRUTS FOR PATHFINDER

N vriend het n 2008 Pathfinder en hy wil die agterdeur se gas struds vervang . Is daar dalk iemand wat n part nommer het vir n goedkoper opsie. Die agente kwoteer R 4000.00 vir die stel. Ek weet daar is al ouens wat n partnommers vir die PATROL se enjinkap het. Ek vra maar dalk is daar iemand wat n ...
by roelf prinsloo
04 Mar 2019 16:28
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Die Ratel
Replies: 23
Views: 2490

Re: Die Ratel

Ruan die rooi PATROL lyk al te bekend, Kyk bietjie op sy e natis of sy reg no FFC 674 NW was. Die GRX op die modderskerm gee my daai idee.Ek weet hy is nc toe nadat ek hom ingeruil het. As dit hy is, ek het n JYM conversion op hom laat doen , HEAD gegasflow , chip, branch en freeflow exhaust. Ek het...

Go to advanced search