Well congrats on your new ride!!
Moet se dis regtig n bitter mooi Patrol daai...... en hy loop weer soos hy moet
Search found 2479 matches
- 30 Jul 2021 22:24
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Ruan Kruger: My first patrol aka "KoevoeT"
- Replies: 27
- Views: 13624
- 21 Apr 2021 06:22
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Patrol 3.0l diesel questions
- Replies: 34
- Views: 16576
Re: Patrol 3.0l diesel questions
My bogenoemde stelling is net waar vir diesel engines.
Op n peteol engine is over boost BAIE gevaarlik en kan enige iets van ping, detenation en n baie lean branstof/lug mengsel veroorsaak en dit gaan jou engine baie vinnig dood maak.
Op n peteol engine is over boost BAIE gevaarlik en kan enige iets van ping, detenation en n baie lean branstof/lug mengsel veroorsaak en dit gaan jou engine baie vinnig dood maak.
- 21 Apr 2021 06:18
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Patrol 3.0l diesel questions
- Replies: 34
- Views: 16576
Re: Patrol 3.0l diesel questions
Over boost of hoer as beplande boost is nie gevaarkik nie. Dit maak net jou brandstof/lug mengsel "lean" en dit gee lae EGT's. Dit is baie meer nadelig en gevaarlik om n ryk branstof/lug mengsel te he, want jou EGT's kan gevaarlik hoog gaan en engine skade veroorsaak. I VNT turbo kan lekke...
- 17 Mar 2021 08:15
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My GU 4.2 Turbo Diesel
- Replies: 257
- Views: 126274
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Yes 100%, jy kan enige regulatur net by sit. Maak net seker jy gee nie die injector pomp te veel pressure nie. Sal jou whatsapp
- 17 Mar 2021 06:25
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My GU 4.2 Turbo Diesel
- Replies: 257
- Views: 126274
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Reenen, ek sal vir jou n foto stuur, maar jy kan enige inline hoe druk pomp gebruik. Bosch maak ook van hulle wat goedkoper is. Ek het maar vir die John Deere pomp gegaan omdat hy bietjie meer "industrial" is as jou avarage midas pomp. Maak net seker jy regulate hom voor by die pomp na so ...
- 10 Mar 2021 08:15
- Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
- Topic: Warn XD9000 winch
- Replies: 7
- Views: 5201
Re: Warn XD9000 winch
Sold to Rernen
- 10 Mar 2021 08:10
- Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
- Topic: Warn XD9000 winch
- Replies: 7
- Views: 5201
Re: Warn XD9000 winch
Sharp Reenes, ek stuur gou vir jou fotos
- 09 Mar 2021 21:12
- Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
- Topic: Warn XD9000 winch
- Replies: 7
- Views: 5201
- 18 Feb 2021 21:29
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Patrol 3.0l diesel questions
- Replies: 34
- Views: 16576
Re: Patrol 3.0l diesel questions
Ek het intussen met die ou by SAC gepraat wat die instelasie doen.
In kort kan hulle op die DI engine slegs die fueling stel met die chip. Die boost word op die turbo gestel.
Op die CRD kan hulle rail pressure en timing stel met die chip, boost word ook op die turbo gestel.
In kort kan hulle op die DI engine slegs die fueling stel met die chip. Die boost word op die turbo gestel.
Op die CRD kan hulle rail pressure en timing stel met die chip, boost word ook op die turbo gestel.
- 18 Feb 2021 04:40
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Kyle Porter (Kyle P)
- Replies: 18
- Views: 7390
Re: Kyle Porter (Kyle P)
Welcome Kyle!! The FJ is probably one of the best "out the box" units you can buy for the dunes if you compare it stock to other vehicles and I think the weight is the biggest advantage. 35" tyres fit easy to a Patrol with only a 2" lift and does not rub anywhere, but on a 4.8 it...