Search found 553 matches
- 09 Dec 2023 09:50
- Forum: 01. Start Here
- Topic: Mystery Nissan Safari Pickup
- Replies: 16
- Views: 8932
Re: Mystery Nissan Safari Pickup
Square voor lig safari import swb het n Rd28ti gehad met 5 spoed gearbox met tc vas aan gearbox.
- 03 Dec 2023 14:12
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Patrol 3.0l diesel questions
- Replies: 34
- Views: 16049
Re: Patrol 3.0l diesel questions
Ek het ondertussen weer paar Zd30 voertuie (na my 2006 hardbody) aangeskaf, almal met vnt turbos (selfs my hardbody ook), party elektronies beheer, party vakuum beheerd. Ek moet sê, ek love die Zd30. Hope krag. 4.8+ se krag, sonder die dorste. Myle meer nm as 4.8. Veral aangenaam in my 1.5 ton hardb...
- 16 May 2023 23:11
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: 3.0 d hardbody
- Replies: 6
- Views: 3152
Re: 3.0 d hardbody
Pierre het hom gedyno vanoggend nadat hy hom gehad het vir rukkie . 170kw en 610nm https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230516/4fe0540d3872bf9f75b64f323755243c.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230516/e295ba90c063bf57e3119d8fd3338dca.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230516/3ae05186be2ae041...
- 03 May 2023 19:05
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Ou Rally patrol vir rally sprint
- Replies: 4
- Views: 2777
Re: Ou Rally patrol vir rally sprint
Better late than never. My mense het hom gaan haal vir my terwyl ek vergaderings gedoen het. No30 is tuis. https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230503/ebb0059e8bae615360ee8dfd3a392587.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230503/55580cbcf6570dd2c75c08921607c114.jpg Bakkie het gestaan sonder regter ag...
- 07 Apr 2023 21:45
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Old no 13
- Replies: 12
- Views: 4049
Re: Old no 13
No26 is darem nou loopbaar. Net n grill uitgraaf, en led ligte reg rondom vir nag uitstappies berg toe, en vir brandkar. https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230407/ee1fafa70ce1a833469abc7a4a255052.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230407/0e277ac225e3b88f9ed2205563894155.jpg https://uploads.tapat...
- 19 Mar 2023 11:54
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: 3.0 d hardbody
- Replies: 6
- Views: 3152
Re: 3.0 d hardbody
Wonder of die 3.0 sani se tc sal pas op die patrol auto se agter kant, dan kan ek dalk n custum job doen
- 10 Mar 2023 21:54
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Nou nie patrols nie:
- Replies: 14
- Views: 5222
Re: Nou nie patrols nie:
Ek het iemand gekry wat my butternut gaan tackle. Hy kort nog 1-2 maande om die porche 911’s klaar te maak. Dan begin hy met myne. Gee genoeg tyd om engine en gearboks te fit, polisie klaring te doen, weer op natis te sit, en dan engine, geRboks, totaal interier en loadbay te strip. Basies alles bin...
- 09 Mar 2023 18:40
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Nou nie patrols nie:
- Replies: 14
- Views: 5222
Re: Nou nie patrols nie:
So hier is my isuzu babas op n patrol groep.
So ek wag vir opsies vir panneel werk. Dit is nie my point of expertise nie, en wil n ok job hê sonder n plaas se prys.
Idee is om Butternut my old school dorpsbakkie te maak met custum ryk leer interior. Nie baie se smaak, maar iets wat ek wil probeer.
So ek wag vir opsies vir panneel werk. Dit is nie my point of expertise nie, en wil n ok job hê sonder n plaas se prys.
Idee is om Butternut my old school dorpsbakkie te maak met custum ryk leer interior. Nie baie se smaak, maar iets wat ek wil probeer.
- 09 Mar 2023 18:36
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Nou nie patrols nie:
- Replies: 14
- Views: 5222
Re: Nou nie patrols nie:
https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230309/7daa0770d4b8858b34b38c2b3f8228f4.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230309/82efa81dd1993a116e3538060664f425.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230309/0c3cd58277fac1ee351798d30b508580.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20230309/81eed9cce330de804f35...
- 09 Mar 2023 18:34
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Nou nie patrols nie:
- Replies: 14
- Views: 5222
Re: Nou nie patrols nie:
Noem my stupid, noem my anders. Noem my lus vir sukkel. My daily plaas bakkie is vir laaste bietjie meer as 2 jaar n 1978/80 4x2 isuzu kb lwb c190 diesel. Sonder papiere, so net op pad. Papiere kan ek met bietjie gesukkel in hande kry. Dan het ek n 72 swb chev luv met stukkende c190, ook 4x2. Sal n ...