Search found 574 matches

by Reenen
04 Jul 2024 12:36
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Reenen nou ook n Safari
Replies: 20
Views: 11285

Re: Reenen nou ook n Safari

Is klaar. Ek behandel net gou roes wat met tyd uitdop…
by Reenen
01 Jul 2024 21:50
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Reenen nou ook n Safari
Replies: 20
Views: 11285

Re: Reenen nou ook n Safari

Kwagga vorder https://uploads.tapatalk-cdn.com/20240701/8f49bd1f45fb9f242d7c1d576bc2d731.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20240701/4c9014b552449571309def3a32621da7.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20240701/97a6efd04409379948c1ab1e9c3a96a0.jpg https://uploads.tapatalk-cdn.com/20240701/23f4935...
by Reenen
24 Jun 2024 20:55
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 08-12 August 2024
Replies: 47
Views: 10866

Re: River Trip 08-12 August 2024

SJC wrote:
Reenen wrote: 23 Jun 2024 23:35 Sit my asb op lys. Baie dankie
Gaan jy die dubbel cab bring?
Ek kan seker. Solank dit nie n kar breker gaan wees. Meer van my vakansie toer voertuig, doen deesdae roetes met n standaard safari
by Reenen
24 Jun 2024 20:49
Forum: 09. Engines
Topic: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage
Replies: 127
Views: 79284

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Meer van n diesel probleem
by Reenen
23 Jun 2024 23:35
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 08-12 August 2024
Replies: 47
Views: 10866

Re: River Trip 08-12 August 2024

Sit my asb op lys. Baie dankie
by Reenen
23 Jun 2024 23:27
Forum: 09. Engines
Topic: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage
Replies: 127
Views: 79284

Re: Best Oil - TD4.2Ti High Mileage

Passop net vir Td25/7/42 engines en delo 400 en ander goeie olie in n voertuig wat nie van tyd tot tyd hard werk, of gereeld kort trips ry waar voertuig nie op temp kom nie. Dit is resep vir glazing van silinders. 90% + van td’s wat ek al stukkend gekoop het, was net opgeglaze.
by Reenen
23 Jun 2024 23:23
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2008 3.0L Patrol
Replies: 12
Views: 3724

Re: 2008 3.0L Patrol

Ek het nog gehoop om n Zd30 crd single cab vir my seun te koop vir sou hy oorweeg om plaas toe te kom as werksbakkie, nou sal ek gelukkig wees om n yd25 np300 4x4 te kry.
by Reenen
23 Jun 2024 23:20
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2008 3.0L Patrol
Replies: 12
Views: 3724

Re: 2008 3.0L Patrol

Face dit, ons begin kry nou met die Patrols ook die crap herverkoopswaarde soos die cruisers. Nou moet ons meer betaal vir voertuie wat ons nooit sal verkoop. Dit is nou maar net wat dit is. My zd30’s is almal meer as dubbeld werd as waarvoor ek hulle gekoop het. My 4.2 bakkies en stasiewaens is mal...
by Reenen
23 Jun 2024 22:58
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch
Replies: 23
Views: 30478

Re: Patrol Safari Bakkie opbou van scratch

Onderstel het ek Cab en loadbox het ek Cab interior het ek Seats het ek Zd30 patrol autobox het ek Transfercase vir autobox is gestuur, ek wag in spanning ff M57 met ecu het ek Moet nou m57 na Zd30 autobox kry Bedrading van M57 en elektroniese throttel uitsort Ecu beheer van Zd30 autobox saam met m5...
by Reenen
23 Jun 2024 22:42
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: G60
Replies: 12
Views: 9915

Re: G60

Ok, ek gaan dit double trouble maak. Ek gaan die een mooi maak. En soek vir n oorspronklikke loadbox. En dan n tweede een, in parte, wat seker n “jeep” styl flat tray gaan word. Tensy ek n geluk raak loop om nog G60 parte erens in hande gaan kry.

Go to advanced search