Search found 19 matches
- 03 Apr 2014 17:32
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Climate control fan
- Replies: 6
- Views: 6158
Re: Climate control fan
Dankie dit was die "heat Fuse" hulle noem hom ook "Temperature resistor" en die "boksie" is 'n fan control amp. IMG-20140403-00064.jpg Dit is hoe hy lyk die "fan control amp" boksie hy sit agter paneelkassie as jy hom uithaal. IMG-20140403-00063.jpg IMG-201404...
- 02 Apr 2014 14:45
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Climate control fan
- Replies: 6
- Views: 6158
Re: Climate control fan
Dankie sal ek op web een kan aflaai?
- 02 Apr 2014 07:40
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Climate control fan
- Replies: 6
- Views: 6158
Climate control fan
My Patrol se waaier pla.1999 4.5 GRX. Die waaier het net ophou werk maar aan die agterkant van die voertuig werk dit 100%. Ek het al die" fuses" en waaier na gegaan die fout is nie daar nie. Wat my pla as ek die waaier se 2 drade onder die paneelkassie toets kry ek 12.05V op een en 11.3V o...
- 15 Jan 2014 08:03
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon pomp
- Replies: 11
- Views: 7752
Re: Aircon pomp
Die bearing het ek in Jhb gaan koop het my R180 gekos, dit meet 55mm-35mm-20mmdik. IMG-20140114-00021.jpg Ek het middelste boutjie uigedraai omtrent 5mm op n slag en so met 6mm bout in die middel die "pully" afgetrek. Elke keer hom so 5mm uitgedraai en dan weer getrek, IMG-20140114-00025.j...
- 12 Jan 2014 07:43
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon pomp
- Replies: 11
- Views: 7752
Re: Aircon pomp
Ja het hom af gekry 6mm plaat gevat en 'n gat in die middel "getap" en 3 gate buite om vir M5 boutjies en hom uitgetrek bearing Maandag in Jhb gaan soek hier by ons in Heidelberg is daar niks. Dankie
- 10 Jan 2014 07:14
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon pomp
- Replies: 11
- Views: 7752
Re: Aircon pomp
dankie gaan hulle kontak
- 09 Jan 2014 15:00
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon pomp
- Replies: 11
- Views: 7752
Re: Aircon pomp
Dankie het boud voor op pully los gemaak maar kry nie voorste cluch gedeelte af nie het gesien jy het een of ander " 3 pin tool" nodig om hom af te haal. Is dit nodig of kan ek maar iets tussen pully en voorste cluch indruk en hom bietjie fotseer wil nie iets o.....f nie. Ek het die pomp n...
- 08 Jan 2014 16:42
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon pomp
- Replies: 11
- Views: 7752
Aircon pomp
Middag ek wil jou raad vra as jy kan help. Ek het 1999 patrol 4.5 , ons was in Botswana en moes deur baie modder water ry en my v- belde het gegly 'n paar keer maar net so paar sekondes of so maar op een stadium het ek 'n bearing geluid gehoor. Een wat begin gaan en toe is dit weg maar toe ons weer ...
- 29 Sep 2013 10:50
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: CD Shuttle
- Replies: 4
- Views: 1996
Re: CD Shuttle
100% my nr is 082 539 4423 Skakel my maar as jy naby is
- 28 Sep 2013 19:10
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Instument ligte
- Replies: 8
- Views: 2933
Re: Instument ligte
Johan ek moet bieg en was opgewonde toe ek nie meer 'n "fuse" blaas maar my dvd/radio se beeld het begin vlikker en ek het weer als oop gemaak 'n uur na ek die "oplossing" op die net gesit het. Ek het gesien dat ek 'n blou/grys draad as aard gebruik het maar sodra ek die ligte aa...