Search found 29 matches

by Philip
24 Jun 2016 19:18
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Baie dankie vir almal se insette. Die Patrol is finaal weg ............... na n goeie huis !!
by Philip
02 Jun 2016 20:40
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Offroadbiker is spot on in my opinion in the current market. R60k is the absolute minimum that I can accept and in my view a fair price. I do think the vehicle is worth more than that......... but market forces will dictate. I have not tested the market but R60k sounds reasonable. If I had the space...
by Philip
24 May 2016 20:48
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Baie dankie aan almal vir julle insette.
Met die hulp van Tinus het ek en Oom Mac tot n vergelyk gekom oor die Rooi Donki. Ek is bly sy kan gaan na n huis waar haar waardigheid respekteer sal word.
Groete en alles van die beste.
by Philip
23 May 2016 10:22
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Photos as requested. Thanks
by Philip
23 May 2016 09:03
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Jammer, maar kan julle net weer raad gee oor hoe om die fotos te laai asseblief.
Dankie.
by Philip
22 May 2016 17:07
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Dear Patrol fundi. I cannot belief that it has been 3 years since I posted on this forum to ask your opinion regarding my newly acquired Patrol at that time. I have run out of space and unfortunately have little option but to sell this trustworthy old fellow of ours. We have put about 30000kms of li...
by Philip
12 Oct 2013 19:01
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Maggies my tweelingbroer maar dit is omtrent n mooi kar daardie van jou ? Lyk my jy skrik nie vir rondbeweeg nie.................490000km!! duidelik kyk jy baie mooi na hom.
Ek sal jou hopelik nog iewers raakloop.
by Philip
09 Oct 2013 20:33
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Dankie vir die bietjie geskiedenis Oom Mac. Ek waardeer.
by Philip
08 Oct 2013 23:20
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 8639

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Nou het die Oom Mac my heeltemal geboul !! Hoe op dees aarde het jy geweet hierdie Patrol is hoeka daai een ? n Tweedehandse agent in Gansbaai (van alle plekke) het hom daar in Lichtenburg gaan haal en ek het hom daar in Gansbaai gevat toe ek so n paar maande gelede daar verby ry. Nee wat nou se ek ...
by Philip
08 Oct 2013 20:43
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse
Replies: 2
Views: 827

1996 4.2 SGL Petrol : Extreme workhorse

Ek wil graag hierdie deel met die forum. (Terloops ek het die 4.2 Diesel weergawe - iDonki) So twee weke gelede besoek ek St Helenabaai aan die Weskus. Loop daar n man raak met 96 Patrol soos myne maar die 4.2 petrol (groene). Het al n paar honderd duisend km op, alles oorspronklik. Hy vang professi...

Go to advanced search