Search found 53 matches

by Fred79
08 May 2014 15:04
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Goeie nuus! Ek het nou al taamlik rond gery met die Patrol nadat hulle die Thermostat vevang het en die water level bly nou waar dit moet wees.

Het sommer ook vir die ou nuwe olie in sy gearbox, transfer box en dif gesit. :thumbup:
by Fred79
02 May 2014 20:07
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Goeie Naand almal Jammer dat ek nou eers weer op die forum verskyn. Dit gaan so bietjie rof nadat ons van ons lekker SA vakansie afgekom het. Wel ek sukkel nog steeds, die Patrol was die week weer terug by Nissan en hulle het die thermostat vervang want daar het water gelek end die gasket was nie le...
by Fred79
07 Feb 2014 09:34
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Kompressietoets behoort te wys -- maar nie as die kraak nog mini is en net op n WARM enjin gas deurlaat nie .. NOT LIKELY mmar tog. Navraag daar tussen jou graatse en verkoeler plekke -- daar is n vloeistof wat hulle in die verkoelrwater gooi [so 150 ml .. nogal duur, hier by ons] dan ry jy 100 Km ...
by Fred79
02 Feb 2014 18:52
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: I am back!
Replies: 12
Views: 6857

Re: I am back!

Ek het gou gister die agter vensters ge-tint, maar hell jy moet darem geduld hê. DIt lyk nou nie heeltemal so dit sal lyk as hy uit die fabriek kom nie maar het darem so paar pitte gespaar :mytwocents:

Image
by Fred79
02 Feb 2014 18:27
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Toe ek Saterdag oggend gou die olie en water kyk voor ek die patrol will warm ry kom ek agter dat die overflow tenk is vol coolent en daar is omtrent niks in main tank nie. Gooi toe omtrent nog 2lt antifreeze by en tap toe van die overflow tank se antifreeze ook oor in die rediater. Gaan ry toe so d...
by Fred79
29 Jan 2014 09:47
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Ja, hy het net Air con.

Dankie vir al die raad ek sal gou Saterdag aan die werk spring en kyk of ek die fout kry en kan regmaak.
by Fred79
27 Jan 2014 23:19
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Go Pro HD camera
Replies: 4
Views: 4074

Re: Go Pro HD camera

http://i1131.photobucket.com/albums/m543/Fred79/Mobile%20Uploads/2014-01/D1C1EC5A-7227-4191-8F22-CB192E98EF78_zpsftd53ggf.jpg http://i1131.photobucket.com/albums/m543/Fred79/Mobile%20Uploads/2014-01/731AD08C-8DC4-4168-92C7-8AA8103ABDCB_zpsxi31rike.jpg http://i1131.photobucket.com/albums/m543/Fred79...
by Fred79
27 Jan 2014 19:15
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Go Pro HD camera
Replies: 4
Views: 4074

Go Pro HD camera

Ek het een van daai GoPro HD video cameras met al sy goodies en twee battery's. Ek het dit gekoop om video clips te maak as ons gaan off road ry maar het dit nog net 3 keer gebruik. Ek ry nie so baie 4x4 nie en as ek ry dan of ek vergeet die camera by die huis of dit is net te vrek koud om die heelt...
by Fred79
27 Jan 2014 18:55
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Ek het hierdie comment gesien op 'n Aussie forum. Dit maak my bang!

"Had the same problem on my ZD30 - It was a blown cylinder head."
by Fred79
27 Jan 2014 18:50
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Heater! Help dis koud!
Replies: 17
Views: 6123

Re: Heater! Help dis koud!

Dankie! Ek hoop maar ek kry die fout en dat dit iets kleins is wat nie baie geld gaan kos nie :redface:

Go to advanced search