Goeie Naand almal Jammer dat ek nou eers weer op die forum verskyn. Dit gaan so bietjie rof nadat ons van ons lekker SA vakansie afgekom het. Wel ek sukkel nog steeds, die Patrol was die week weer terug by Nissan en hulle het die thermostat vervang want daar het water gelek end die gasket was nie le...
Kompressietoets behoort te wys -- maar nie as die kraak nog mini is en net op n WARM enjin gas deurlaat nie .. NOT LIKELY mmar tog. Navraag daar tussen jou graatse en verkoeler plekke -- daar is n vloeistof wat hulle in die verkoelrwater gooi [so 150 ml .. nogal duur, hier by ons] dan ry jy 100 Km ...
Ek het gou gister die agter vensters ge-tint, maar hell jy moet darem geduld hê. DIt lyk nou nie heeltemal so dit sal lyk as hy uit die fabriek kom nie maar het darem so paar pitte gespaar
Toe ek Saterdag oggend gou die olie en water kyk voor ek die patrol will warm ry kom ek agter dat die overflow tenk is vol coolent en daar is omtrent niks in main tank nie. Gooi toe omtrent nog 2lt antifreeze by en tap toe van die overflow tank se antifreeze ook oor in die rediater. Gaan ry toe so d...
Ek het een van daai GoPro HD video cameras met al sy goodies en twee battery's. Ek het dit gekoop om video clips te maak as ons gaan off road ry maar het dit nog net 3 keer gebruik. Ek ry nie so baie 4x4 nie en as ek ry dan of ek vergeet die camera by die huis of dit is net te vrek koud om die heelt...