Search found 9 matches
- 30 May 2010 10:12
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Re: Service problem
Dankie vir al julle raad ek sal al die moontlikhede gaan ondersoek en julle op hoogte hou. Ek dink dat die probleem wel by die petrol filter gele het en dalk ook die air filter, hulle was alby redelik vuil al het die verkoopsman vir my gese hulle het die kar a major service gegee.
- 25 May 2010 06:42
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Re: Service problem
Hi Johan Jammer ek kan nie nou onthou wat die plugs was wat ek uit gehaal het nie maar die gaps was so 1.6mm. Kan jy my dalk se watter plug die beste is om in te sit ek het nou die NGK BPR5E-11 in gesit met n gap van 1.0mm? Frans waar is jy nou? Johan as jy gereeld Lesoto toe ry vanaf GP, dan moet ...
- 24 May 2010 14:39
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My Patrol - Pics
- Replies: 73
- Views: 28078
Re: My Patrol - Pics
My Patrol was amper die enigste voertuig wat elke oggend gestart het sonder enige probleme.
- 24 May 2010 13:57
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Re: Service problem
Hallo Johan Ek sal graag wil weet hoe jy 6.5 km/l kry! My 4.8 het dit nog net op een trip gekry en toe was die voertuig leeg met slegs 2 mense in en dit was lang pad ry teen 120 km/h! Wat was die gaping toe jy die ou vonkproppe uitgehaal het? Watter nommer vonkproppe het jy uitgehaal? Het jy diesel...
- 23 May 2010 06:49
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Re: Service problem
ek het al die filters en olie gedoentour de frans wrote:Het jy net die plugs vervang,of wat nog het jy gediens.
- 20 May 2010 13:55
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Re: Service problem
onthou mypatrol is heel "naked" geen extras op nie miskien help dit bietjie.
- 19 May 2010 09:14
- Forum: 09. Engines
- Topic: Service problem
- Replies: 12
- Views: 4980
Service problem
Hi all Can anyone help me? I recently serviced my 4.5 GRX. When i did remove the plugs i saw that the gap was almost twice the normal size, so with replacing them i did make sure that the gap was correct according to specs but know my patrol is using alot more fuel it went up from 6.5 to 5.0 at norm...
- 18 Aug 2009 07:23
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Johankeller
- Replies: 9
- Views: 3678
Re: Johankeller
Jammer ek reply nou eers was bietjie op verlof. Dankie vir al die verwelkominge. Weetnie of julle al gehoor het nie maar hulle wil die Sani pas teer???? Gelukkig hoor ek dat hulle eers n pad wil maak by die koning se village waar hy groot geword het so hopelik hou dit hulle so besig dat hulle sal ve...
- 22 Jul 2009 15:53
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Johankeller
- Replies: 9
- Views: 3678
Johankeller
Name: Full Name Johankeller 2. Birthday and Age: 75/06/02 35 3. Town and Country of residence: Redderburg SA 4. Home Language: Afrikaans 5. Occupation/Business: Security Site Manager Letseng Diamonds Lesotho 6. Family status: Single 7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4cumunity 8. Current ...