Tommie,
Wil graag daai Monster in aksie sien
Waar gaan julle tuis gaan? Is daar kamp geriewe beskikbaar?
Hoe groot is die groep mense en watter voertuie gaan saam? Ek wil n paar geskeng bekers met name laat sandblast en saambring as ek dit kan maak.
Groetnis
Search found 9 matches
- 04 Dec 2014 07:54
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
- 03 Dec 2014 15:55
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Mensig Tommie, Daai Masjien v jou is onstuitbaar!!! Jy het n wenner gebou en ek dink nie sy gelyke ry in SA rond nie...( of wil iemand probeer) :salute: Kan sien dat jy die regte V8 spares gekies het om daai krag te maak, want die gewone Chevy 350's en 400's met yster heads kan gaan slaap om te dink...
- 06 May 2013 08:44
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Hallo Tommie
Ek verneem dat jou Chissan 427 al weer ammok gemaak het in die rooi sand.
Die nuus trek vinnig oor die " Agterste Duin" by Waterford.
Ja soos daar gese word many have tried but only cubes survived.
Stuur fotos asb
Groetnis
Fanie
Ek verneem dat jou Chissan 427 al weer ammok gemaak het in die rooi sand.
Die nuus trek vinnig oor die " Agterste Duin" by Waterford.
Ja soos daar gese word many have tried but only cubes survived.
Stuur fotos asb
Groetnis
Fanie
- 13 Apr 2013 22:07
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Stunning dyno graph
Waar kan ek v Thys in die hande kry? Hoor hy bou Led spots en lightbars en lyk my sterk V8, s ook
Hoe lyk jou fuel consumption? Gebruik jy die lambda sensor v primary sensing op die fuel injection?
Groetnis


Waar kan ek v Thys in die hande kry? Hoor hy bou Led spots en lightbars en lyk my sterk V8, s ook
Hoe lyk jou fuel consumption? Gebruik jy die lambda sensor v primary sensing op die fuel injection?
Groetnis
- 14 Jan 2013 18:45
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Shoe Tommie, ek is saam met jou bly dat jou projek amper klaar is!!! Vertel vir my hoe ry die Patrol kan jy voel jy het meer perde onder die enjin kap. Wat maak hy as jy @ 120km/h teen n bult opgaan, is daar n verskil tussen die 4.5 / 4.8 en die nuwe enjin? Sal jy so ombouing aanbeveel met die 427 o...
- 10 Jul 2012 07:22
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Hi Tommie, dit lyk spoggerig
Wanneer gaan jy dit installeer? Het jy nog fotos?
Hoeveel kos so n projek, sal ook belang stel?
Groetnis
Fanie

Wanneer gaan jy dit installeer? Het jy nog fotos?
Hoeveel kos so n projek, sal ook belang stel?
Groetnis
Fanie
- 05 Apr 2012 07:00
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Hallo Tommie Ek het n "Engine Dyno" software application. Het die cam spec en heads van jou engine gebruik om die beoogde kraglewering na te gaan. Ek neem aan jy gaan tussen 9.5 :1 en 10:1 compression ratio he..WOW!!!!!!!!!. 460Hp en 520 Ft-lbs Torque in die ou taal en 343Kw en 705 Nm torq...
- 03 Apr 2012 19:33
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Watter heads en cam gebruik jy, want jy het n ordentlike stel cylinder heads en cam shaft nodig vir 340 + Kw?


- 03 Apr 2012 18:30
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: Projek Yster.
- Replies: 124
- Views: 55914
Re: Projek Yster.
Dit klink v my na n lekker projek. Watter Chevy engine presies gaan jy gebruik? Is dit die Gen I of Gen IV? Gaan jy Carburettor of fuel injection gebruik? Hoeveel krag en torque beoog jy om te kry?
n 427 Chevy is 7000cc dit is huge!!!!!
Ek hoop die ratkas hou?!? Ha Ha
n 427 Chevy is 7000cc dit is huge!!!!!

Ek hoop die ratkas hou?!? Ha Ha