Search found 270 matches

by Tommie
01 May 2019 18:33
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 17
Views: 727

Re: Duine trip 2019. 9-13 October

Naand Maats. Ons is terug van n baja lekker roete deur Botswana. Al die Patrols is veilig terug. Ons het dieselfde roete as verlede jaar gery vanaf Maun na Khwai. En dan deur na Seronga. En oor met die Ferry. Die keer was dit vinniger, geen water nie,maar wel dik sand. Dankie vir almal wat saam gega...
by Tommie
14 Apr 2019 05:50
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 17
Views: 727

Re: Duine trip 2019. ???

More Maats. Dirk kan ons asb n afsny datum gee aan die voting pole? Dit lyk vir my op die stadium dat dit die 2de week in Okt gaan wees. Vir die wat chalets wil bespreek, julle kan op Goerapan se web tuiste gaan. Daar is besprekings details. Het ook al met Piet Kotze die eienaar bevestig dat hy weer...
by Tommie
03 Apr 2019 18:10
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 17
Views: 727

Re: Duine trip 2019. September 20-24

Dankie Dirk. Wat sal ek sonder jou doen. Maats heg julle name op die lys asb.
by Tommie
02 Apr 2019 19:12
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 2019. 9-13 October
Replies: 17
Views: 727

Duine trip 2019. 9-13 October

Naand Maats. Ons het weer die jaar sandry te GOERAPAN. En ek is baja opgewonde om te se dat daar vinnige en baja vinnige Patrols gaan wees. Llewlyn en Allen het ook aangedui dat hulle gaan bywoon. Maak n knoop in n belangerike plek en skryf die datum neer. Onthou dt is n gesins naweek, en almal is w...
by Tommie
22 Nov 2018 07:21
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Trip Report Kaokoland Part1
Replies: 18
Views: 1748

Re: Trip Report Kaokoland Part1

Team Renegade.

Don't keep us waiting to long for the next episode.
by Tommie
21 Nov 2018 07:09
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 690

Re: Canopy op my GQ.

Ek sal dat Ouboet my vanaand help om die fotos op te sit. My vermoe om dt te kan doen is nog nie sover gevorder nie :biggrin: :biggrin: :biggrin:
by Tommie
21 Nov 2018 05:58
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 690

Re: Canopy op my GQ.

More Peter.

Dankie sal beslis so maak
by Tommie
20 Nov 2018 20:48
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 690

Canopy op my GQ.

Naand Maats. Help asb. Ek is besig om vir my veranderde GQ TD 42, n canopy te bou. Ek wil weet watse tipe rubber sit ek tussen die flat tray en die canopy. Die voertuig word uitsonderlik gebou vir overlanding. Dit beteken dat daar baie grondpad en offroad gery gaan word. Jammer vir die deurmekaar en...
by Tommie
12 Nov 2018 17:03
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 25
Views: 4416

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Dag Maats.

Venessa het n whtsup groep gestig, vir die van julle wat saam gaan op die roete. Indien jy nog nie op die whtsup groep is nie kontak asb vir Venessa. Haar tel nr is...nul agt drie 285 vyf 758
by Tommie
07 Nov 2018 14:33
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Castor Correction Bushes
Replies: 2
Views: 714

Re: Castor Correction Bushes

Grant.

As Cedric nie daai bushes vat nie sal ek hulle kom haal. Laat maar weet

Go to advanced search