Hallo George Considering all the BIG Effort and Time which you put into the Nissan Community you most certainly deserved the long overdue BIG PATROL !!! :thumbup: Wishing many pleasurable on-road and off-road hours in you new 2004 Patrol ! :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: ...
George - jammer. Ek is uit. Die trok het bietjie gearbox issues. Alles het begin opppad Lesotho in. Ek is soontoe en terug en ek is tot die river trip deur (want mens kan met 'n Nissan) maar dit is nou tyd dat hy aandag kry. Hy gaan Dinsdag in Graham toe om bietjie TLC te kry. Ek hoop die rekening i...