Search found 23 matches

Return

by nisjeep
27 Jul 2018 15:42
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Jis Janus Welkom hier by die ander Patrol forum. Dankie dat jy bereid is om jou nek uit te steek op facebook! Party manne kan erg wees. Dit is maar net omdat Nissan SA die eienaars so lank al ignoreer. Ek hoop jy gaan dit verander. :thumbup: Die Gautengers het hulle Rivier en Duine trip eersdaags so...
by Herrie
27 Jul 2018 16:07
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Hi Janus baie dankie dat jy nou hier is en die mooi fotos wat jy ingesit het. :thumbup:
by Michael
28 Jul 2018 06:48
Jump to forum
Jump to topic

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Lekker man lekker! Hiersie gaan n mooi duine trip wees.

Ons het so klein verrasing met een van ons diesels.......
by Picasso
27 Jul 2018 21:39
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Hi Janus, i am pleased to see you joining this forum / perhaps my little talk to you contributed to that. So... a big welcome to you. :welcomewave: Try to join them on one of their next trip. The guys in this Forum are just "Hardcore Fantastic" and have defended / promoted the Nissan Patrol Brand ve...
by Michael
28 Jul 2018 06:46
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Welkom Janus, hoop jy bring n paar vinnige goed na die duine trip :biggrin:
by Kagiso II
28 Jul 2018 13:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Hallo Janus .. Welkom hierlangs .. moet nounie gou uit tjiekein nie, bly aan , dit gan lekker word
Sien jou darem op Bakkiesboek ook raak ..
Maak datums vas met daai DUINE TRip, synde jy nou familie-kom-eerste dinge aan het tydens "river Trip