Search found 5 matches

Return

by Janusj
27 Jul 2018 15:48
Jump to forum
Jump to topic

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Nuut op die groep maar is ingelig oor die trip.

Ons sal 2-3 Patrol Y62's wees en sal moontlik ietsie saambring om daai Supercharged en gas Patrols aan te vat...afhangende van die voertuie se schedule... :lol: :lol: :lol:
by Janusj
27 Jul 2018 16:30
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Jis Janus Welkom hier by die ander Patrol forum. Dankie dat jy bereid is om jou nek uit te steek op facebook! Party manne kan erg wees. Dit is maar net omdat Nissan SA die eienaars so lank al ignoreer. Ek hoop jy gaan dit verander. :thumbup: Die Gautengers het hulle Rivier en Duine trip eersdaags s...
by Janusj
01 Aug 2018 09:12
Jump to forum
Jump to topic

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Oompie sien Terence Saterdag by die Atlas Copco 400 .. sal sy arm draai [Janus, dan moet Luke en die Bonster seker ook saamkom .. ons gat SO besig wees mat brandstof brand, niemand gaan foto's neem nie...] Gaan kyk of ek nog 'n Y62 kan kry vir Luke en Bonnie... Ek het dalk kog so 2-3 mense wat eil ...
by Janusj
24 Aug 2018 07:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Hello daar

Sit asb vir Rudolph en Gerhard Schutte oof op...ek is besig om te kyk of ons Ignition TV kan saamvat...sien baie uit hierna...het nog niks betaal nie maar ek werk daaraan.

Sover het ek so 4x Y62's in my Nissan vloot, GT-R en T1 Dakar Navara op die trailer!!!
by Janusj
26 Sep 2018 11:49
Jump to forum
Jump to topic

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Here is some of our pics...