Search found 21 matches

Return

by Ria Pieterse
04 May 2017 11:16
Jump to forum
Jump to topic

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Dag 2 begin met 'n mooi reënboog en eindig ook met een, as jy dit raakgesien het..
by Ria Pieterse
10 Aug 2018 10:48
Jump to forum
Jump to topic

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Die rotstuin hou die manne en vroue besig.
by Ria Pieterse
14 Aug 2018 10:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Kampmaatjies vir Alex en Tijmen :lol: sommer al die eerste kampplek gesien...

Astri Leroy van - The Spider Club of South Africa -
Not sure if you want an identification but if you do it is a funnel-web wolf spider, family Lycosidae, genus Hippasa. Venom harmless to humans.
by Ria Pieterse
14 Aug 2018 09:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Image the leaders of the pack... die 3 musketeers... jy was gelukkig om hul saam te sien, want as jy weer kyk is hul weg..
by Ria Pieterse
16 Aug 2018 13:20
Jump to forum
Jump to topic

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Kampkommandant Tinus kan 'n ordentlike vuur bou met sy boomskoeter en hulp om te sorg vir braaivleiskole elke aand. Die atmosfeer by die vuur was gesellig.
by Ria Pieterse
23 Aug 2018 17:20
Jump to forum
Jump to topic

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Ons verlaat die rivier... nou huistoe 13/8

Die Patrol Forum is 'n familie vriendelike groep, behou die goeie daarin, dit smee vriendskapsbande. Van babatjie op die Trip tot heel oud was daar tesame. Mag die forum lank voortbestaan!
by Ria Pieterse
18 Jul 2019 09:49
Jump to forum
Jump to topic

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Die Botswana Trip saam met Tommie en Mari Watkins, Corrie en Nita Pretorius, Alex Roux, Tony Barone, sy seun Nick en 'n vriend Lesley en Graham Cummings was nogal 'n avontuur. Elke trip is 'n uitdaging, jy moet vat wat jy kry en die beste daarvan maak. Jy is in die natuur en waardeer dit wat jy kry ...
by Ria Pieterse
24 Jul 2019 11:16
Jump to forum
Jump to topic

Re: Botswana 2019 - Forum trip

At Drotsky Cabins, we hire motorboats that took us on trips on the Okavango river, for birdwatching..what an experience, I did it twice. if I can recommend it, that is a lovely place to be.