Search found 8 matches

Return

by Jannie Vosser
21 Aug 2017 21:12
Jump to forum
Jump to topic

Re: Sojo Auotmotive....... the TD42 one stop shop

Bakkie is terug van Sojo. :blonde: Wat 'n plesier om te ry! :woo: Alles wat gedoen is, getuig van vakmanskap. Baie dankie Michael en Tinus vir raad, werk en "organizing". Die "Terrain Tamer" suspensie is 'n wenner. Ek het vandag met die bakkie leeg en daarna met 'n vrag, op 'n vrek slegte grondpad g...
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:27
Jump to forum
Jump to topic

Re: DANKIE TINUS!!!

:blonde:

Plaasbakkie het huis toe gekom!

Dankie Tinus vir moeite, tyd, relery en opoffering om dit te laat gebeur het.

Jy is 'n staatmaker en altyd bereid om te help, dit word opreg waardeer. :salute:
SEPT 2019 FOON 3989.jpg
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:37
Jump to forum
Jump to topic

Re: Sojo Automotive....... the TD42 one stop shop

:thumbup:

Dankie Michael vir "clutch" wat jy op bakkie vervang het, hy werk soos 'n droom! :salute:

Ek sal SOJO enige tyd vir enige iemand aanbeveel. :bravo:
by Jannie Vosser
06 Oct 2019 21:44
Jump to forum
Jump to topic

Re: Ant's Custom Workshop

:salute:

Anthony baie dankie vir die werk wat jy aan my bakkie gedoen het.

Veral vir die "sub tank" sisteem wat nie gewerk het nie en jy uitgesorteer het. :woo:

Dankie dat jy bereid is om "tlc" aan ons Patrolle te gee.

Ek hoop jou besigheid gaan van krag tot krag. :bravo:
by Jannie Vosser
19 Mar 2020 18:50
Jump to forum
Jump to topic

Re: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

Henk het parte by David gaan uithaal.
IMG-20200319-WA0023.jpg
Henk is besig om in te sit.
IMG-20200319-WA0028.jpg
IMG-20200319-WA0029.jpg
by Jannie Vosser
23 Mar 2020 20:22
Jump to forum
Jump to topic

Re: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

Parte is ingesit.
IMG-20200320-WA0011.jpg
IMG-20200320-WA0010.jpg
IMG-20200320-WA0009.jpg
Dit werk goed!
IMG-20200320-WA0032.jpg
Dankie Henk.
Jy is 'n "yster"!
:blonde:
by Jannie Vosser
04 Nov 2020 20:20
Jump to forum
Jump to topic

Re: Ant's Custom Workshop......A+++++ Service!

:goodpost:

Dankie Anthony, jy was en is 'n vriend in nood!

:bravo: