Search found 9 matches

Return

by David
08 Jan 2016 14:37
Jump to forum
Jump to topic

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Welkom Ruan!

Niks verkeerd met 'n Safari nie. :thumbup:

Die ou MQ Patrols kan nog baie 4x4's se gat skop QQQ

Ek is seker jy gaan nog baie nuwe plekke ontdek en avonture ervaar :salute:
by Herrie
13 Apr 2016 08:05
Jump to forum
Jump to topic

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Hi Ruan, Op my CD is die Partol manuals en die Safari manuals - ook die Safari se Owner manual en die inligting van 'n ou wat 'n 2.8 diesel engin op se Safari gesit het. Een van die ouens by ons werk gaan volgende maand op pensioen en gaan by Mosselbaai bly en miskien kan hy die CD vir jou bring.
by davidvdm
04 May 2016 10:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Ek glo enige iets is moontlik. Die beste gaan wees om net die ou dop te verwyder en die nuwe dop te laat hang oor die ou onder stel en kyk hoe alles bymekaar kom. Dis maklik genoeg om nuwe monterings punte te bou op die onderstel waar die nuwe bak s'n sit. Die grootse pyn gaan miskien die stuur wees...
by Picasso
03 May 2016 18:51
Jump to forum
Jump to topic

Re: 4.5 + 4.8 GRX

trying ... to compare apples with apples..... standard 4.8 auto vs standard 4.5 auto: Fuel consumption: Very little difference if driven in the same fashion Power: 4.8 = better power delivery due to engine power and gearbox ~196 vs 156 kw + 5 vs 4 speed auto Interior: 4.8 /2005 and later updated mor...
by Tinus lotz
04 May 2016 12:56
Jump to forum
Jump to topic

Re: 4.5 + 4.8 GRX

Die 30l 2001 tot 2004 het hulle probleme gehad maar kan maklik uitgesort word met regte goed mad man ens .
4.2 diesel motors met turbo is baie lekke maar word nou hoender tande ......daai brandstof lyk mooi :salute:
by David M
04 May 2016 14:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: 4.5 + 4.8 GRX

Look at "total cost of ownership" as opposed to "fuel costs". Please include the initial purchase price and interest thereon. You will be pleasantly surprised. I need to keep detailed records for tax purposes and have done the sums many times. It costs me less than buying a modern R 300 k turbodiesel.
by offroadbiker
27 May 2016 13:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Ek dink dit hang af wat jou einddoel is? Is dit slegs vir klank en hitte of is dit om maklik skoon te maak of sommer pleinweg met tuinslang te kan uitspyt? Kyk hier vir wat ek gedoen het met vorige patrol vir klank en hitte - http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=60&t=2934&start=40 Vir makliker sko...
by Michael
08 Jun 2016 05:10
Jump to forum
Jump to topic

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Very nice Ruan!
What did this excersise set you back?
by offroadbiker
07 Jun 2016 13:52
Jump to forum
Jump to topic

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

That looks gooood!!!!!!!!!!!!! :thumbup:

Lots more pics please :oldtimer: