Die sender was 'n 10bar sover ek kan onthou. Die pressure op die 2.7 was so tussen 3 en 4 as ek reg onthou. Maak net seker van die thread op jou blok en die thread van die sender. Op daai sender het ek daai adapter stukkie gekry om dit te maak pas. Die 2 punte op die sender was 'n 1 wat na die madma...
Ek wil ook net graag almal bedank. Dit was 'n great dag. Patykeer het my HB soos 'n baie dun stukkie ham in 'n groot Patrol toebroodjie gelyk! Ek het clips van Alex en Peter waar hulle die klip getem het het. Sal links posit.
https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies/sunninghill/2003-nissan-patrol-suv/1002143971510910851078109 It looks like it was advertised for R175k a few months ago. Currently it's advertised for R160k. I' m sure with some bargaining it will probably go for less. It didn't look at it myself but did spea...
The dipstick was ordered from Jacques at Atlantis Nissan in Centurion. Part no.11140VC20A. Maybe you should hold of a little until I received mine. Let's check first to see if it's the correct part.