Search found 10 matches

Return

by firessafari
18 Sep 2013 10:33
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

Hallo Christo, Welkom hier by ons. Jy moet eerste 'n foto van jou Patrol plaas anders gaan Oompie Mac jou gryp Om jou vraag te andwoord. Ja dit is voordelig in die sin dat jy nooit weer die tyd hoof te stel nie want daar is nie punte wat wegwerk of brand nie Baie vervaardigers beweer dat dit jou voe...
by Rudolph
18 Sep 2013 10:43
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

Agree, this is a very good mod to do, just keep your points and things you take out in the tool box just for incase you need them in the bush one day... QQQ Have also done the mod and it works perfect. Contact Offshore Marine International, 021 786 1007, omiintl@mweb.co.za. it will set you back at a...
by David
18 Sep 2013 10:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

This is one of the best upgrades you can do to a car with standard points and condensor. Fit a Pertronix Ignitor and never worry about timing again and your car will start easier and idle smoother :thumbup: On my old Safari I also replaced the coil to a Flame-Thrower Coil with new leads and new dist...
by firessafari
19 Sep 2013 12:40
Jump to forum
Jump to topic

Re: Electronic Ignition

Christo
Nee ongelukkig nie,Ek woon in Krugersdorp ,Maar komtak oom Mac , PM(personal message )hom , Hy is op hierdie forum KAGISO 11 ek is seker hy kan jou help
Johan
by ricster
19 Sep 2013 16:44
Jump to forum
Jump to topic

Re: VHF Radio lisensie

If you join the Nissan 4x4 Club, you can get the licence through the Club. Christoslang (Christo) is our radio officer and will be able to assist you.

PM him, and Herrie ( Kobus ) on the forum. Kobus can send you the club membership form ( R200 per year). :thumbup: :thumbup:
by ChristoSlang
19 Sep 2013 22:07
Jump to forum
Jump to topic

Re: VHF Radio lisensie

Lisensies is nie 'n probleem nie, maar daar is 'n spesifieke prosedure om te volg!

PM my en ek help jou graag...
by Peter Connan
22 Sep 2013 19:48
Jump to forum
Jump to topic

Re: GQ Coils

Is daar enige moontlikheid dat die linker en regter vere omgeruil kan wees? Die regter vere is langer as die linker...
by Kagiso II
22 Sep 2013 18:10
Jump to forum
Jump to topic

Re: GQ Coils

Haij Christo - NEE -- voor en agter verskil wesenlik van mekaar -- MAAR goeie nuus -- die 4.5 en 4.8 Patrols se vere [coils] pas op die GQ .. so, as jy by n skrootwerf n stel kan kry [OF gesels met die 4x4 plekke wat EFS en OME ens aan die ryk ouens verkoop -- dalk kan jy dan so n stel wat afgehaal ...
by iandvl
22 Mar 2018 18:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Fuel Warning Light

Hy het 'n fuel warning light. Maar dis 'n warning nie om te sê jy gaan nog 50km ry nie. Dis 'n warning wat se: die voertuig gaan nou vrek...