Search found 304 matches

Return

by Riaan Harding
04 Mar 2014 11:00
Jump to forum
Jump to topic

Re: Air Suspension

Riaan -- kan dit meen ek kan LOBO se bladvere uitgooi en net met daai lugsakke ry ? darem seker nie ? WP_20140111_003.jpg Hi Kagiso Nee, Die bladvere bly in dit replace nie die bladveer nie, Dit is net daar om die bladveer of die coil spring te help sodra die SUV of Pickup meer gewig kry en as jy n...
by bogeyman
13 Mar 2014 10:09
Jump to forum
Jump to topic

Hubs Auto changed to manual.

The automatic/manual hubs on my old 4.2 finally decided to retire after close to 500k km. One of the many parts inside this complicated unit broke. The previous manual hubs I got from Commercial auto parts in Selby JHB for one of my Safaries looked cheap and of inferior quality , but to date has not...
by Ivor
17 Apr 2014 14:47
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol, 1995 4.2l Petrol SGL

Splinterblink nuwe voorruit is gister deur Glasfit ingesit. Ek het bietjie dopgehou en die pypies gesien. Seker gemaak hulle bly mooi oop.

Oom Mac, hiers 'n foto van Bubhezi en Agarob op daardie Kalahari uitreik.
by erasmusdries
14 Jun 2014 17:57
Jump to forum
Jump to topic

Re: Should I drill a second hole in the rim

Dankie Oom Mac.Ek het hulle eerste gebel en die ou het vir my gese hulle het net standaard grotes.Die motorfiets een is baie kort.Die hele gedoente meet slegs 32mm met die deel wat bo die rim uitsteek is ongeveer 25mm
by Peter Connan
27 Jun 2014 06:50
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1991 SWB Patrol 4.2d

Oom MAck daai was Richard White se kar.

Hierdie een was al in my driveway, en ek wens ek kon hom daar gehou het!
by Herrie
01 Jul 2014 09:39
Jump to forum
Jump to topic

2000 Nissan Patrol

I just got this info:

2000 Patrol 4500
115000km
Roofrack, rocksliders and Iron man suspension

Price: R130 000-00

Phone: 0834501312
by Michael
04 Jul 2014 13:17
Jump to forum
Jump to topic

Re: Immobilizer Bypass

Dankie oom Mac, sal hulle n lui gee
by mve100
10 Jul 2014 12:30
Jump to forum
Jump to topic

Re: Michael van Eeden/Mve100

Ja , jammer ek het die invite eers na die tyd gesien. Patrol het hom goed gedra...