Dag Maats.
Dawid, jy is heeltemal reg met jou koordinate. Jammer my fout.
Michael. En jy ook reg dt is aan die Noordekant. En die pin op jou google kaart is reg.
Jammer vir die foute.
Groete.
Search found 26 matches
- 22 Mar 2017 05:48
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Dag Maats. Gaan maar Brits probeer skryf, want anders sal Henning nie verstaan nie. Thanks to all of you who made the trip a sucsess. We had a little bit of a hicup with DAWID, but next time we will handle it diffrent. The dune trip for next year we will have at Goerapan, that is 80km north of Uping...
- 22 Apr 2017 09:56
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction
Ouboet. Ja nou kan jy ook sien en beleef watse goeie manne en dames is eintlik op die forum. Al die raad wat jy soek sal jy hier kry. Spaar jou geld en laat Michael jou help, dan het jy lekker sterk voertuig. Moet asb nie dat die Ooms op die forum jou vertel dat diesel beter as petrol is nie.... Pap...
- 28 Jun 2017 17:40
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event
Dag Maats.
Die naweek is geskuif, tot verdere kennisgewing. Sal weer datums opsit. Lyk na September maand.
Die naweek is geskuif, tot verdere kennisgewing. Sal weer datums opsit. Lyk na September maand.
- 12 Jul 2017 07:01
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: hoeveel km het patrol op?
More Michael.
Ouboet se Madalla moet by die koolstowe geplaas word.
Ouboet se Madalla moet by die koolstowe geplaas word.

- 25 Jul 2018 07:05
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
More Steven en Oom Mac.
Oom ek is nie seker van die afstand nie,maar Askam is noord op daai selfde pad. Dink dalk nog 70km aan.
Steven.
Ek sort hulle vanogend. Solank jy jou bespreking gemaak het is dt reg.
Groete
Oom ek is nie seker van die afstand nie,maar Askam is noord op daai selfde pad. Dink dalk nog 70km aan.
Steven.
Ek sort hulle vanogend. Solank jy jou bespreking gemaak het is dt reg.
Groete
- 02 Aug 2018 19:31
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Oom Mac.
Dt is korrek. Julle kan die Donderdag ookal daar wees. Die items of sal ek se die naweek begin eers Saterdag ogend. Maar sal graag almal die Vrydag aand daar wil he. Sodat ons lekker kan kuier en die naweek kan bespreek.

- 28 Sep 2018 07:51
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: Botswana 2019 - Forum trip
More Maats.
Ek sal in volgende week by Graham en Venessa uitkom, en n paar voorgestelde datums opsit. Dan kan ons die datum vasmaak en dan ook die lysie update.
Ek sal in volgende week by Graham en Venessa uitkom, en n paar voorgestelde datums opsit. Dan kan ons die datum vasmaak en dan ook die lysie update.
- 21 Nov 2018 05:58
- Jump to forum
- Jump to topic
Re: Canopy op my GQ.
More Peter.
Dankie sal beslis so maak
Dankie sal beslis so maak
- 02 Apr 2019 19:12
- Jump to forum
- Jump to topic
Duine trip 2019. 9-13 October
Naand Maats. Ons het weer die jaar sandry te GOERAPAN. En ek is baja opgewonde om te se dat daar vinnige en baja vinnige Patrols gaan wees. Llewlyn en Allen het ook aangedui dat hulle gaan bywoon. Maak n knoop in n belangerike plek en skryf die datum neer. Onthou dt is n gesins naweek, en almal is w...